9.3x62 Revolusie

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Post Reply
User avatar
Hennie Oelofse
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Hennie Oelofse » Thu Apr 16, 2020 9:42 am

Johan van Wyk wrote:
Thu Apr 16, 2020 9:29 am
Hennie Oelofse wrote:
Wed Apr 15, 2020 8:51 am
Ek het n vraag vir die slim 9.3 manne wat dalk kan help met n quickload sommetjie of twee:

Ek gaan baie mootlik later hierdie jaar n geleendheid kry om n buffel bul te gaan jag in Namibië as gevolg van die Covid19 pandemie wat veroorsaak dat sommige van die janks nou kanselleer.

Ek sou bitter graag wou gebruik gemaak het van my 9.3x62 maar Namibië se wet rondom gevaarlike wild stippileer dat die Joules energie van die kaliber ten minste 5400 moet wees. Ek het nou al so bietjie rond gespeel maar lyk nie vir my dit is mootlik nie.

Ek het n 24 duim CZ 550.

Miskien is daar n paar manne war kan raad gee?

Groete,

Hennie Oelofse
Laai goeie koele soos Woodleigh Protected Point, Swift of wat ookal jou motor laat hardloop, saam met `n paar goeie solids vir back-up, en gaan skiet die buffel. Derduisende buffels is al oor die jare met 9,3's geskiet. Maak seker jou eerste skoot is op die regte plek, en jy is huistoe.
Hi Johan.

Ek weet verseker die 9.3 kan dit doen, maar die joules van die geweer moet 5400 wees.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux

User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 3939
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Location: Pretoria

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Frederik » Thu Apr 16, 2020 9:54 am

Hennie vrae die PH met wie julle gan jag dit gaan die maklikste wees.

User avatar
HunterB
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Location: Frankfort

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by HunterB » Sun Apr 19, 2020 6:26 pm

Naand almal,

Ek hou al die draad n ruk lank dop maar 38 blaaie is lank...
My CZ 550 lux is hopelik na die lockdown sommer vinnig by die huis. Watter kombinasie van punt/kruit werk mooi vir die manne wat ook so roer het? Watter gewig punt en watter spoed kry julle?
CZ po7 9mm
Catma O/U 12ga
BRNO .22lr
Tikka 223 ackley
Howa varminter 243 ackley
Howa varminter 308win
Howa custom 6.5x55 swede
Howa 6.5 Creedmoor
CZ 9.3x62

User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2428
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Location: Otavi, Namibia

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Flip Nel » Sun Apr 19, 2020 6:29 pm

HunterB wrote:
Sun Apr 19, 2020 6:26 pm
Naand almal,

Ek hou al die draad n ruk lank dop maar 38 blaaie is lank...
My CZ 550 lux is hopelik na die lockdown sommer vinnig by die huis. Watter kombinasie van punt/kruit werk mooi vir die manne wat ook so roer het? Watter gewig punt en watter spoed kry julle?
Baie Geluk, my 9.3 loop mooi met 355 en 286 gr koeels sal nie sommer iets anders gebruik nie. Gebruik PMP koeels op die oomblik met baie goeie resultate

User avatar
Hennie Oelofse
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Hennie Oelofse » Sun Apr 19, 2020 7:33 pm

Flip Nel wrote:
Sun Apr 19, 2020 6:29 pm
HunterB wrote:
Sun Apr 19, 2020 6:26 pm
Naand almal,

Ek hou al die draad n ruk lank dop maar 38 blaaie is lank...
My CZ 550 lux is hopelik na die lockdown sommer vinnig by die huis. Watter kombinasie van punt/kruit werk mooi vir die manne wat ook so roer het? Watter gewig punt en watter spoed kry julle?
Baie Geluk, my 9.3 loop mooi met 355 en 286 gr koeels sal nie sommer iets anders gebruik nie. Gebruik PMP koeels op die oomblik met baie goeie resultate
Baie geluk. Jy gaan nie spyt wees nie. Ek het ook n CZ 550, en ek gebruik dieselfde resep as Flip. 56.5gr s355 en PMP ProAmm. Baie goeie kombinasie daai. Het al deur n Elandbul en Blouwildebees bul geskiet. Lekker matige spoed van 2200fps en hy laat val alles.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux

Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1126
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Location: Johannesburg

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Dale SH » Sun Apr 19, 2020 8:38 pm

180 grain Impala @ 2906 fps with S321
235 grain Spartan Frontier Mono @ 2580 fps with S335
250 grain Nosler Accubond @ 2430 fps with S335
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Ruger Hawkeye African 9.3x62

Vissie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 61
Joined: Sat Jan 19, 2013 9:02 pm
Location: Gauteng

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Vissie » Sun Apr 19, 2020 10:11 pm

Dale SH wrote:
Sun Apr 19, 2020 8:38 pm
180 grain Impala @ 2906 fps with S321
235 grain Spartan Frontier Mono @ 2580 fps with S335
250 grain Nosler Accubond @ 2430 fps with S335
Hi Dale,

Have you hunted with that Spartan Frontier bullet? If so, what has your experience been?

Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 2216
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Apie » Sun Apr 19, 2020 10:17 pm

Vissie wrote:
Dale SH wrote:
Sun Apr 19, 2020 8:38 pm
180 grain Impala @ 2906 fps with S321
235 grain Spartan Frontier Mono @ 2580 fps with S335
250 grain Nosler Accubond @ 2430 fps with S335
Hi Dale,

Have you hunted with that Spartan Frontier bullet? If so, what has your experience been?
Ek het lank met hulle gejag!

Baie goeie penetrasie, akkuraatheid en die bokke het nooit vêr gevorder nie!


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2428
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Location: Otavi, Namibia

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Flip Nel » Sun Apr 19, 2020 10:58 pm

Apie wrote:
Sun Apr 19, 2020 10:17 pm
Vissie wrote:
Dale SH wrote:
Sun Apr 19, 2020 8:38 pm
180 grain Impala @ 2906 fps with S321
235 grain Spartan Frontier Mono @ 2580 fps with S335
250 grain Nosler Accubond @ 2430 fps with S335
Hi Dale,

Have you hunted with that Spartan Frontier bullet? If so, what has your experience been?
Ek het lank met hulle gejag!

Baie goeie penetrasie, akkuraatheid en die bokke het nooit vêr gevorder nie!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het 'n hele paar bokke met die 286 gr Spartan geskiet, baie lekker koeel het vir my baie goed gewerk dwars deur alles geskiet, goeie doodmaakvermoe

Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 2216
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Apie » Mon Apr 20, 2020 7:04 am

Apie wrote:
Vissie wrote:
Dale SH wrote:
Sun Apr 19, 2020 8:38 pm
180 grain Impala @ 2906 fps with S321
235 grain Spartan Frontier Mono @ 2580 fps with S335
250 grain Nosler Accubond @ 2430 fps with S335
Hi Dale,

Have you hunted with that Spartan Frontier bullet? If so, what has your experience been?
Ek het lank met hulle gejag!

Baie goeie penetrasie, akkuraatheid en die bokke het nooit vêr gevorder nie!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Daai tyd was my 9.3 my enigste jaggeweer en my 235gr Spartan was my ‘vlakte’ lading.

Eendag ‘n gekwesde koedoe bul platgetrek wat wegdraf, koeel is net voor die boud in en ons het met die slagproses hom herwin toe ons die nekvel aan die keelkant oopsny.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1126
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Location: Johannesburg

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Dale SH » Mon Apr 20, 2020 7:13 am

Morning Vissie.

I have shot a few animals with the 235 grain Spartan and it works well.
The 250 grain Accubond is a very effective bullet.
I have shot a big Waterbuck bull, a really fat Waterbuck Cow and a Rowland Ward Gemsbok Cow with the 250 grain Accubond and all these animals where dropped on the spot with the Accubond.
I have not hunted with the Impala, I use it for range work only as they are fairly cheap.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Ruger Hawkeye African 9.3x62

User avatar
Hennie Oelofse
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Hennie Oelofse » Thu Apr 23, 2020 1:37 pm

Hennie Oelofse wrote:
Wed Apr 15, 2020 8:51 am
Ek het n vraag vir die slim 9.3 manne wat dalk kan help met n quickload sommetjie of twee:

Ek gaan baie mootlik later hierdie jaar n geleendheid kry om n buffel bul te gaan jag in Namibië as gevolg van die Covid19 pandemie wat veroorsaak dat sommige van die janks nou kanselleer.

Ek sou bitter graag wou gebruik gemaak het van my 9.3x62 maar Namibië se wet rondom gevaarlike wild stippileer dat die Joules energie van die kaliber ten minste 5400 moet wees. Ek het nou al so bietjie rond gespeel maar lyk nie vir my dit is mootlik nie.

Ek het n 24 duim CZ 550.

Miskien is daar n paar manne war kan raad gee?

Groete,

Hennie Oelofse
Dagsê manne,


Ek het toe so n bietjie gaan navorsing doen op van die Amerikaanse forums om te sien hoe maak van die manne met hulle 9.3's. Ek was verbaas om te sien dat daar n paar poeiers is wat sal toelaat vir die 9.3x62 se joules om 5400 te bereik. Probleem is dat meeste van die poeiers dan die dop baie vol maak en punt heelwat voorentoe moet "geseat" word, wat beteken die rondte is dan baie lank. Veral met die 320gr woodleighs wat ek eerste getoets het op GRT. Ongelukkig laat my magasyn slegs n TPL toe van max 87mm. Ek het toe na nog bietjie navorsing gesien baie ouens praat van Alliant RL-17 wat n hoe spoed gee in die 9.3 teen laer druk. Volgens baie, die beste poeier wat jy kan kry vir die 9.3x62. En dat die 286gr en 300gr punte fantastiese resultate getoon het. Daar is n paar amerikaners wat toetse gedoen het en met 286gr punte tot 2600fps bereik het, maar ek sal nie sovêr gaan om dit te probeer nie. Ek het toe in teorie getoets deur my doppe en kaliber se informasie op GRT in te sit en was verbaas om te sien dat dat die energie oor 5400 joules was met die 300gr swift A Frame. En die druk was nogsteeds onder maksimum, maar ook baie naby daaraan.

Hiermee foto's aangeheg.

Wat dink julle manne hiervan en is daar dalk iemand wat hierdie informasie kan korrigeer op Quickload?

Dit sal baie waardeer word.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux

Stephan du Plessis
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Mon Aug 13, 2018 2:35 pm
Location: Pietersburg

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Stephan du Plessis » Fri May 08, 2020 11:53 am

Dagsê

Het enigiemand ondervinding van Impala se koeëls in hulle 9.3? Ek het hulle in my 7mm gebruik, maar `n 9.3mm gat is so bietjie groter as `n 7mm gatjie.

Groetnis

Lategan1
Full Member
Full Member
Posts: 187
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Lategan1 » Fri May 08, 2020 12:02 pm

Hennie Oelofse wrote:
Thu Apr 23, 2020 1:37 pm
Hennie Oelofse wrote:
Wed Apr 15, 2020 8:51 am
Ek het n vraag vir die slim 9.3 manne wat dalk kan help met n quickload sommetjie of twee:

Ek gaan baie mootlik later hierdie jaar n geleendheid kry om n buffel bul te gaan jag in Namibië as gevolg van die Covid19 pandemie wat veroorsaak dat sommige van die janks nou kanselleer.

Ek sou bitter graag wou gebruik gemaak het van my 9.3x62 maar Namibië se wet rondom gevaarlike wild stippileer dat die Joules energie van die kaliber ten minste 5400 moet wees. Ek het nou al so bietjie rond gespeel maar lyk nie vir my dit is mootlik nie.

Ek het n 24 duim CZ 550.

Miskien is daar n paar manne war kan raad gee?

Groete,

Hennie Oelofse
Dagsê manne,


Ek het toe so n bietjie gaan navorsing doen op van die Amerikaanse forums om te sien hoe maak van die manne met hulle 9.3's. Ek was verbaas om te sien dat daar n paar poeiers is wat sal toelaat vir die 9.3x62 se joules om 5400 te bereik. Probleem is dat meeste van die poeiers dan die dop baie vol maak en punt heelwat voorentoe moet "geseat" word, wat beteken die rondte is dan baie lank. Veral met die 320gr woodleighs wat ek eerste getoets het op GRT. Ongelukkig laat my magasyn slegs n TPL toe van max 87mm. Ek het toe na nog bietjie navorsing gesien baie ouens praat van Alliant RL-17 wat n hoe spoed gee in die 9.3 teen laer druk. Volgens baie, die beste poeier wat jy kan kry vir die 9.3x62. En dat die 286gr en 300gr punte fantastiese resultate getoon het. Daar is n paar amerikaners wat toetse gedoen het en met 286gr punte tot 2600fps bereik het, maar ek sal nie sovêr gaan om dit te probeer nie. Ek het toe in teorie getoets deur my doppe en kaliber se informasie op GRT in te sit en was verbaas om te sien dat dat die energie oor 5400 joules was met die 300gr swift A Frame. En die druk was nogsteeds onder maksimum, maar ook baie naby daaraan.

Hiermee foto's aangeheg.

Wat dink julle manne hiervan en is daar dalk iemand wat hierdie informasie kan korrigeer op Quickload?

Dit sal baie waardeer word.
Hennie, hier gaan baie van ons bietjie leer. Ek luister graag.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)

User avatar
Hennie Oelofse
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Hennie Oelofse » Fri May 08, 2020 2:52 pm

Ek het nou al redelik navorsing gedoen oor die Alliant RL-17 poeier.

Daar is nog nie in die land nie maar ek het bevestig met Formalito dat daar wel n klompie van die poeier na lockdown behoort in te kom.


Ek het n intererante artikel raakgeloop oor hoe die 9.3x62 met RL-17 gelaai word dat n 286gr Nosler punt 2600fps skiet. Meer ongelooflik is dat 2500fps haalbaar is met n 320gr Woodleigh punte. Natuurlik het die skrywer die limits van sy geweer gedruk, maar dit was n tikka wat met redelike gemak 62000psi se druk kan vat. Natuurlik moet iemand wat n 110+ jaar oue geweer het dit nie probeer nie. Ek besit n 24” CZ550 wat ook met redelike gemak 62000psi kan hanteer. Ek beplan nie om naby 60000psi se druk te kom nie, ek stel dit ook nie voor nie. My oë en vingers is vir my nogals belangrik. Al te veel fotos gesien van gewere wat ontplof. Ek beplan om my geweer te laai tot en met so 2400fps met die 320gr Woodleigh punte, dit is nog redelik onder die Max voorgestelde PSI van 56 565. En dit is maklik haalbaar, ek het nou al met n paar Amerikaaners op hulle forums gesels daaroor. RL-17 is regtig n wonderlike poeier. N 9.3x62 kan maklik min of meer doen wat n 9.3x64 Benneke doen met hierdie poeier. Die lading laat n .375 H&H met 300gr fabrieks ammunisie bietjie average lyk. Die .375 met 300gr punt wat slegs 5100 joules behaal en die 9.3 met 320gr punt wat 5600+ joules se energie gehaal. Natuurlik sal n maks hand lading in 9,3x62 nooit naby n maks hand lading met .375 H&H kom nie. Ek vergelyk sommer nou net met .375 fabrieks ammunisie.

a.jpg

Hier is die quickload informasie met my dop volume & lente.

b.jpg


Die geheim met RL-17 is dat dit n redelike digte poeier is, en dat die druk lekker laag bly met kompakte ladings. As voorbeeld kan ek ongeveer maks 58 gr S 355 in my dop kry met daai Woodleigh Punt. As ek RL-17 gebruik kan ek tot en met 65grein in die dop kry.


Hier is n interesante artikel oor die spoed wat behaal kan word met RL-17.

https://bigborefan.wordpress.com/2018/0 ... ds-part-1/

https://bigborefan.wordpress.com/2018/0 ... ds-part-2/


Ek weet daar sal natuurlik n paar manne wees wat sal sê hoekom wil jy meer van n 9.3x62 maak as wat hy is. Vir gewone jag is dit ook seker nie nodig nie, maar ek beplan om n buffel te jag met my 9.3x62.


Ek stel hierdie informasie beskikbaar vir jagters wat dalk ook eendag n buffel, seekoei, kameelperd ens wil jag. Ek dink n 320gr Woodleigh teen 2400fps sal n dodelike buffel stopper wees.


Doen aseblief eers navorsing oor jou geweer as jy hierdie roete wil gaan. Sodra ek gelaai het sal ek terugvoering gee. Ek beplan ook om "wetpack" toetse te doen.

Groete,

Oelof
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux

Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 2216
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Apie » Fri May 08, 2020 3:23 pm

Hennie Oelofse wrote:Ek het nou al redelik navorsing gedoen oor die Alliant RL-17 poeier.

Daar is nog nie in die land nie maar ek het bevestig met Formalito dat daar wel n klompie van die poeier na lockdown behoort in te kom.


Ek het n intererante artikel raakgeloop oor hoe die 9.3x62 met RL-17 gelaai word dat n 286gr Nosler punt 2600fps skiet. Meer ongelooflik is dat 2500fps haalbaar is met n 320gr Woodleigh punte. Natuurlik het die skrywer die limits van sy geweer gedruk, maar dit was n tikka wat met redelike gemak 62000psi se druk kan vat. Natuurlik moet iemand wat n 110+ jaar oue geweer het dit nie probeer nie. Ek besit n 24” CZ550 wat ook met redelike gemak 62000psi kan hanteer. Ek beplan nie om naby 60000psi se druk te kom nie, ek stel dit ook nie voor nie. My oë en vingers is vir my nogals belangrik. Al te veel fotos gesien van gewere wat ontplof. Ek beplan om my geweer te laai tot en met so 2400fps met die 320gr Woodleigh punte, dit is nog redelik onder die Max voorgestelde PSI van 56 565. En dit is maklik haalbaar, ek het nou al met n paar Amerikaaners op hulle forums gesels daaroor. RL-17 is regtig n wonderlike poeier. N 9.3x62 kan maklik min of meer doen wat n 9.3x64 Benneke doen met hierdie poeier. Die lading laat n .375 H&H met 300gr fabrieks ammunisie bietjie average lyk. Die .375 met 300gr punt wat slegs 5100 joules behaal en die 9.3 met 320gr punt wat 5600+ joules se energie gehaal. Natuurlik sal n maks hand lading in 9,3x62 nooit naby n maks hand lading met .375 H&H kom nie. Ek vergelyk sommer nou net met .375 fabrieks ammunisie.

a.jpg

Hier is die quickload informasie met my dop volume & lente.

b.jpg


Die geheim met RL-17 is dat dit n redelike digte poeier is, en dat die druk lekker laag bly met kompakte ladings. As voorbeeld kan ek ongeveer maks 58 gr S 355 in my dop kry met daai Woodleigh Punt. As ek RL-17 gebruik kan ek tot en met 65grein in die dop kry.


Hier is n interesante artikel oor die spoed wat behaal kan word met RL-17.

https://bigborefan.wordpress.com/2018/0 ... ds-part-1/

https://bigborefan.wordpress.com/2018/0 ... ds-part-2/


Ek weet daar sal natuurlik n paar manne wees wat sal sê hoekom wil jy meer van n 9.3x62 maak as wat hy is. Vir gewone jag is dit ook seker nie nodig nie, maar ek beplan om n buffel te jag met my 9.3x62.


Ek stel hierdie informasie beskikbaar vir jagters wat dalk ook eendag n buffel, seekoei, kameelperd ens wil jag. Ek dink n 320gr Woodleigh teen 2400fps sal n dodelike buffel stopper wees.


Doen aseblief eers navorsing oor jou geweer as jy hierdie roete wil gaan. Sodra ek gelaai het sal ek terugvoering gee. Ek beplan ook om "wetpack" toetse te doen.

Groete,

Oelof
Netjies!

Laat weet as daai RL-17 inkom en jy hom getoets het


Sent from my iPhone using Tapatalk

Lategan1
Full Member
Full Member
Posts: 187
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Lategan1 » Fri May 08, 2020 3:28 pm

Dankie Hennie. Sal later lees. Juis besig met my Husqvarna, bekend vir vinniger agteruit as vorentoe.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)

Lategan1
Full Member
Full Member
Posts: 187
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Lategan1 » Sat May 09, 2020 3:26 pm

Hennie, maak net seker jy werk op 24” loop data. Selfs Nosler het 26” data op hul webblad.

Uit Nosler Reloading Forum - 8jr oue info.
My RL17 inligting, hoë fps, 100% en hoër vul, op 24” loop, TPL 83.6.

286 Partition, RL17 100% vul 62,7gr @ 2458, psi 50133.

104% 64.3gr psi 57725 @ 2561 fps. Kommentaar: Near Maximum.

106% = 62004 psi @ 2612 fps. Max.

Algemene reël wat ek al raakgelees het, stel max fps op 2550. Wat klop hiermee.

Hoop v hulp en kontroleer self asb.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)

User avatar
Hennie Oelofse
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Hennie Oelofse » Sat May 09, 2020 3:58 pm

Lategan1 wrote:
Sat May 09, 2020 3:26 pm
Hennie, maak net seker jy werk op 24” loop data. Selfs Nosler het 26” data op hul webblad.

Uit Nosler Reloading Forum - 8jr oue info.
My RL17 inligting, hoë fps, 100% en hoër vul, op 24” loop, TPL 83.6.

286 Partition, RL17 100% vul 62,7gr @ 2458, psi 50133.

104% 64.3gr psi 57725 @ 2561 fps. Kommentaar: Near Maximum.

106% = 62004 psi @ 2612 fps. Max.

Algemene reël wat ek al raakgelees het, stel max fps op 2550. Wat klop hiermee.

Hoop v hulp en kontroleer self asb.

Beste.
Hi.

Dit is uitgewerk op n 24 duim loop. Met my TPL van 87.50 en 75.3gr dop volume van my Norma doppe. Die geheim is om die punt so vêr voorentoe te "seat" as wat jou magasyn en geweer se petroon kamer toelaat. Dit laat jou toe om heelwat meer poeier in die dop te kry.

Hoe langer die loop hoe makliker word spoed behaal. Die manne met 26" lope gaan die grootste smile.

Ek sal nog so bietjie inligting plaas van ander forums.

http://forums.accuratereloading.com/eve ... 8951084491

http://forums.nitroexpress.com/showflat ... n=0&page=1

Groete,

Hennie
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux

Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 6600
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Location: Waterkloof, Pretoria

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Wouter Roets » Mon May 11, 2020 9:32 am

Hennie

Onthou net een ding asb met ladings in die 62 000psi drukvlak, ja jou n moderne aksie is gemaklik in staat om dit te hanteer, maar die probleem kom in met jou 9,3x62 doppe wat nie vervaardig is vir die drukvlakke nie. Jou stelsel is so sterk soos die swakste skakel. Indien jy 30-06 doppe hervorm is dit nie n probleem nie, maar ek kan nou net dink hoe groot probleem dit vir n man is wat hom steur aan die minimum ergievlak, om met doppe oor die grens te karring waarop 30-06 staan.

Groetnis
Wouter

Lategan1
Full Member
Full Member
Posts: 187
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Lategan1 » Mon May 11, 2020 9:53 am

Dankie Wouter. Die dopontwerp is goeie ‘reminder’ oor waar die grens is en nie alleenlik die aksie nie.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)

User avatar
Hennie Oelofse
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Hennie Oelofse » Mon May 11, 2020 9:57 am

Wouter Roets wrote:
Mon May 11, 2020 9:32 am
Hennie

Onthou net een ding asb met ladings in die 62 000psi drukvlak, ja jou n moderne aksie is gemaklik in staat om dit te hanteer, maar die probleem kom in met jou 9,3x62 doppe wat nie vervaardig is vir die drukvlakke nie. Jou stelsel is so sterk soos die swakste skakel. Indien jy 30-06 doppe hervorm is dit nie n probleem nie, maar ek kan nou net dink hoe groot probleem dit vir n man is wat hom steur aan die minimum ergievlak, om met doppe oor die grens te karring waarop 30-06 staan.

Groetnis
Wouter
Wouter,

Ek verstaan wat jy sê. Ek sien die ouens oorsee gebruik normale Norma of PPU doppe met druk vlakke van 60000psi met geen probleem nie. Onthou ek gaan nie naby aan daai druk vlakke kom nie. Soos genoem gaan ek 320gr Woodleighs laai teen so 2400fps. Druk vlakke gaan onder 56000psi wees met daai lading. Ek raai glad nie iemand aan om oor die 56 565psi te gaan nie. Veral nie met ouer gewere nie.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux

Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 6600
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Location: Waterkloof, Pretoria

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Wouter Roets » Mon May 11, 2020 10:58 am

Hennie

Dis die probleem, daai maane wat nou se hy ervaar of sien nie druktekens nie, hoeveel keer is daai doppe gelaai? Een keer, twee keer? Baie van die probleme manifesteer eers na n n paar keer se herlaai. Gerekte primer pockets is nie n groot probleem nie, maar case head seperation wat een van die grootste probleme is met doppe wat se web area nie op hedendaagse drukvlakke se demensies vervaardig is, is wel n groot kommer. Ons sien dit konstand met kalibers soos die 6,5x55, 7x57, 303 ens wat se maksimum drukvlakke hier in die vroee na middel 50 000psi vlakke is. Wat dit nog meer ingewikkeld maak is dat sekere vervaardigers wel hulle ontwerpe aangepas het om moderne drukvlakke te kan hanteer. Die vraag is nou of jy met n nuwe batch sit of n ou een en watter vervaardiger doen dit en watter een nie?

Ek het net reageer op jou stelling van hoer drukvlakke en nuwe aksies wat dit kan hanteer sonder om dopskonstuksie in ag te neem.

Groetnis
Wouter

Post Reply

Return to “Grootwild Kalibers/Dangerous Game Calibres”