QL raad aan lede - meer as een persoon wat advies gee

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1439
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: QL raad aan lede - meer as een persoon wat advies gee

Post by jankraay » Sun Jun 28, 2020 7:13 pm

Diesel Dog wrote:Marius wat gaat nou weer hier aan,het iemand jou moer meter in die rooi gedruk?Kan man dan nog hier hulp vra of is dit nou ''pay as you go"
Ek is nou baie benoud ,het nog baie planne gehad vir ander kalibers :laugh: :laugh:

DD
ImageImageImageImage


Sent from my iPhone using Tapatalk

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 17336
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: QL raad aan lede - meer as een persoon wat advies gee

Post by tripodmvr » Sun Jun 28, 2020 7:16 pm

Kan nie onthou dat ek en jy al moer getrek het vir mekaar nie. Jy skiet altyd mooi groepe met dit wat ek voorgestel het. Jou rekord blyk skoon te wees.

Probeer net orde kry sodat veral jong herlaaiers nie verwar word nie. Dun maande met die bier beleef. Moet nou opmaak daarvoor.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

Post Reply

Return to “Quick Load Herlaai Program/Reloading Program”