QL vir 100gr Hornady 243 Win

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
HJA
Full Member
Full Member
Posts: 248
Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Location: Kimberley

QL vir 100gr Hornady 243 Win

Post by HJA » Mon Apr 15, 2019 5:45 pm

Goeie middag,

Vrae hulp asb op die volgende lading :

243 Win Musgrave
100gr Hornady BTSP Interlock
Spoed - 2683 fps (gemiddeld van 3 skote)
Lading - 38,5gr
Kruit - 365 (Gemengde lotte)
1-10" twist
Loop lengte - 580mm
H2O - 55.5gr
Lang freebore.
TPL - 70mm
Max - TPL - 75mm

Dankie
Henk

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16466
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: QL vir 100gr Hornady 243 Win

Post by tripodmvr » Mon Apr 15, 2019 8:47 pm

Nodes
38,9gr = 2709vps
41,6gr =2874vps
43,5gr = 2987vps (Druk 57,5K psi)

Wees maar versigtig met die hoogste node. Dit kan wees dat die lading meer as 2987vps kan gee.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

HJA
Full Member
Full Member
Posts: 248
Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Location: Kimberley

Re: QL vir 100gr Hornady 243 Win

Post by HJA » Tue Apr 16, 2019 7:29 am

More oom Driepoot,

Dankie wat is die maks druk.
Wat sal gebeur as ek die tpl verander na 73mm.

Dankie
Henk

HJA
Full Member
Full Member
Posts: 248
Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Location: Kimberley

Re: QL vir 100gr Hornady 243 Win

Post by HJA » Tue Apr 16, 2019 4:38 pm

Goeie middag,

Ek het die volgende ladings geskiet en gekry :

43.5gr - 3073
3092

TPL - 72mm

Waardeer dankie
Henk

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16466
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: QL vir 100gr Hornady 243 Win

Post by tripodmvr » Tue Apr 16, 2019 6:21 pm

Ek heg 'n skermdruk aan wat boekdele spreek. Die 243 het 'n turbo wat inskop bo 50K psi druk en dan die vorige syfers heeltemal omvêr gooi. Onthou my waarskuwing oor die hoogste node!!!!!!!

Jy het nou ook alles deurmekaar gemaak met die verandering in TPL. Die TPL van 70mm gee 'n 6mm greep op die koeël en verseker goeie belyning. Die 72mm laat slegs 4mm raak en dit kan 'n skewe patroon tot gevolg hê. Ons gaan ook nie weet wat het die verandering in groepering teweeg gebring nie - TPL of lading?

Hou by TPL van 70mm en laai 40,7gr en kom ons kyk wat gebeur.
HJA 243W S365 Hoogste node.png
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

HJA
Full Member
Full Member
Posts: 248
Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Location: Kimberley

Re: QL vir 100gr Hornady 243 Win

Post by HJA » Thu May 02, 2019 8:59 am

Goeie more,

Ek vra weer hulp met QL asb my geweer wil glad nie groepeer met die 100gr koeele nie.
Het 87gr Vmax gekry en wil hulle nou probeer.
Kruit - 41.5gr
TPL - 70mm
Spoed : 2934fps
2895fps
Alle gegewens soos bogenoemde.

Dankie
Henk

User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 1995
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Location: Queenstown (Oos Kaap)

Re: QL vir 100gr Hornady 243 Win

Post by andre007 » Thu May 02, 2019 9:09 am

Hallo henk. My Musgrave wil ook niks van 1nige 100greiner weet nie. Ek skiet 87gr Vmax of SP. Hulle albei loop mooi teen tussen 3050vts en 3070vts, die meeste van on in die dorp laai daai spoed.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andre007@mweb.co.za

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16466
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: QL vir 100gr Hornady 243 Win

Post by tripodmvr » Thu May 02, 2019 10:04 am

1. As julle 100gr koeëls in die 1 in 10 groefdraai wil skiet moet dit platgatte wees soos PMP of soortgelyk.
2. Probeer 43,8gr om spoed van 3060vps te kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

HJA
Full Member
Full Member
Posts: 248
Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Location: Kimberley

Re: QL vir 100gr Hornady 243 Win

Post by HJA » Thu May 02, 2019 10:07 am

Baie dankie oom..!

Musgravep14
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Tue Aug 14, 2018 12:33 pm

Re: QL vir 100gr Hornady 243 Win

Post by Musgravep14 » Thu Jan 09, 2020 12:17 pm

Gebruik Hornady 87gr in my Musgrave 243.
lading = 38.5 grein.
spoed 3200vps.
S365
groepering is sowat 30mm op 200m.
TPL is 67.80 met 1mm jump.
PMP DOPPE

SAVAGE 30.06, REMINGTON P14 (EPPS), LEE ENFIELD .303 NR4 MK2, MUSGRAVE 243, ANSHUTTZ .222, REMO 12 BR, CBC 12 BR, ARMINIUS 357 MAGNUM

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16466
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: QL vir 100gr Hornady 243 Win

Post by tripodmvr » Thu Jan 09, 2020 1:03 pm

Gemete looplengte en dopvolume is nodig om met QL ladings te bereken. Is dit die Vmax wat jy skiet? Is spoed op op chrony op 5m weg geskiet? Watter Lot S365 - inligting is onder op blik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

louis joubert
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Sat Feb 23, 2019 8:46 am

Re: QL vir 100gr Hornady 243 Win

Post by louis joubert » Sat Jan 11, 2020 9:55 am

Probeer 100g hornady interlocks ,en so om en by 39.0g s365 ,col 69.10.onthou om stadig optewerk na die lading

Post Reply

Return to “Quick Load Herlaai Program/Reloading Program”