Gevorderde Roepkursus te Virginia 6 Maart

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Post Reply
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1721
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Location: Philippolis

Gevorderde Roepkursus te Virginia 6 Maart

Post by jaracal » Tue Feb 09, 2021 1:00 pm

Ek gee weer 'n kursus op 6 Maart 2020 te Virginia by Roger Berger Safari's, GoldFields Game Ranch
Indien julle belang sou stel laat weet my op 0824944060 WhatsApp of Lizelle op o79311349o
Koste R1500-00 per persoon Etes ingesluit vir die dag.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter

Post Reply

Return to “Kursusse/ Courses”