Re?ls aangaande die sisteem

Rules regarding the pay later system/Reels van die betaal later sisteem...
Post Reply
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Location: Centurion

Re?ls aangaande die sisteem

Post by Jagtersdok » Tue Oct 04, 2011 10:53 pm

Voor ons by die re?ls kom wil ek dankie s? vir die inisiatief van die voorstel en ook vir die manne wat dit moontlik gemaak het.
Ek dink dit is 'n blink idee en as dit reg bestuur word dat vele van ons mede lede iewers geholpe sal raak met ietsie waarna miskien al lankal gesoek word.

1) Die is skenkings afdeling so dit gaan nie oor betaling nie, maar posgeld mag betaalbaar wees aangesien jy die artikel verniet kry.
2) Dit bly die reg van die skenker om te besluit wie die artikel mag kry, maar oor die algemeen behoort "first come first served" reel te geld.
3) Maak asb dit op die blad bekend dat jy belang stel in die item en nie op privaat korrespondensie nie.
4) As die skenking dan geskiet moet die ontvanger bekend gemaak word.
5) sou skenking gemaak word en dan wou herroep, moet genoegsame rede gegee word, want ons werk op "My woord is my eer" prinsiep.

Laastens maar die belangrikste, doen als asb in goeie gees

Neels
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Location: Windhoek, Namibia

Re: Re?ls aangaande die sisteem

Post by Francois Marais » Tue Oct 04, 2011 11:16 pm

Neels

Van forum kant af, DANKIE vir jou bereidwilligheid om hier te rule, sal help as ek kan, skree ma net.....

Dink jou reels, kort en kragtig, behoort ons goed op koers te hou.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447

FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Re: Re?ls aangaande die sisteem

Post by FE » Wed Oct 05, 2011 8:30 am

Dankie  vir jou moeite Dok!
Born to hunt, but forced to work!

User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1095
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Location: Pretoria

Re: Re?ls aangaande die sisteem

Post by Lourens » Wed Oct 05, 2011 10:03 am

+1 FE, ek dink hierdie is 'n great konsep!!

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...

User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Location: Bloemfontein

Re: Re?ls aangaande die sisteem

Post by erx » Wed Oct 05, 2011 11:20 am

+1000 FE

Ons werk mos maar lankal so mater? ;D

Dok, dankie vir die leisels vat, die reels is kort en kragtig, dink nie daar sal probleme wees.

Groete
erx

User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 975
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Location: UITENHAGE

Re: Re?ls aangaande die sisteem

Post by PITSMIT » Wed Oct 12, 2011 12:53 pm

dankie dok neels

baie goeie idee hierdie
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel

FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Re: Re?ls aangaande die sisteem

Post by FE » Mon Jan 09, 2012 9:19 pm

Ek weet dit is "pay forward" en dat elke persoon wat iets eksta het self kan besluit vir wie hy die items wil gee, maar wil my voorkom ek is alweer vir 'n bobbejaan gevat. Ek vra net dat as ons van plan verander oor iets wat ons wou weg gee of nie tyd het om die goed te stuur nie, maar net die persoon te laat weet! Ek vermoed daar is nog lede wat met my sal saam stem. Ek sal nie verder uitbrei oor die saak nie maar ek voel dit is net reg.  :(
Born to hunt, but forced to work!

User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Location: Bloemfontein

Re: Re?ls aangaande die sisteem

Post by erx » Mon Jan 09, 2012 10:30 pm

Stem 100% saam FE, ook so gaval gehad

Groete
erx

User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Location: Weskus

Re: Re?ls aangaande die sisteem

Post by Monrique (SJ) » Thu Jul 12, 2012 10:24 am

Sien hier was so baie wat opgewonde was oor hierdie topic en nou gaan hier NIKS aan by Pay fvorward nie.

Wonder wat gebeur het.

Groetnis

Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1221
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Location: Bloemfontein

Re: Re?ls aangaande die sisteem

Post by Silent Hunting » Thu Jul 12, 2012 8:16 pm

SJ,

Stem saam. Ek het al baie gevind dat daar nie meer baie mense is wat glo: "My woord is my eer" nie. Sou ook gedink het daar sou meer reaksie gewees het. As 'n man nie hom self respekteer nie, sal hy nooit sy mede mens respekteer nie. Ek persoonlik is nie goed met woorde en opstelle nie, seker maar die ADD, maar ek glo vas dat my ja my ja is en my nee is my nee.

Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD

Post Reply

Return to “Rules/Reels”