Page 1 of 1

458 win.Brno/458 cz gesoek

Posted: Sat Nov 21, 2020 8:50 pm
by shanenel
Naand manne maat van is opsoek na n 458 wi Brno of cz,as iemand van iet tweehands weet laat weet gerus.
Shane 0725168286

Re: 458 win.Brno/458 cz gesoek

Posted: Sat Nov 21, 2020 9:19 pm
by Rnaude
Shanr..daar is n Winchester op GunAfrica vir n BARGAIN...ma dis n push feed.
Groete

Re: 458 win.Brno/458 cz gesoek

Posted: Sun Nov 22, 2020 5:04 am
by shanenel
Dankie.nee die man het spesifiek vir die Brno of CZ gevra.

Re: 458 win.Brno/458 cz gesoek

Posted: Sun Nov 22, 2020 7:51 am
by DWB
Daar is ñ nuwe reguit kolf CZ in 458Win by Griffin Tactical op Middelburg.