.223 Slotaksie CZ of Remington

Enigeiets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
tdb
Newbie
Newbie
Posts: 12
Joined: Wed Oct 03, 2018 11:53 am

.223 Slotaksie CZ of Remington

Post by tdb » Thu Jan 09, 2020 11:25 am

More Manne.

Ek is opsoek na n CZ 527 of Remington slot geweer in .223. Ek hou eenvoudig net nie van die Howa's nie, al is hulle volop ::)

'n 1:9 groefdraai sal verkies word bo 'n 1:12.

Enigeiemand wat dalk een van die hand wil maak? 8)

Groete
Tobie

tdb
Newbie
Newbie
Posts: 12
Joined: Wed Oct 03, 2018 11:53 am

Re: .223 Slotaksie CZ of Remington

Post by tdb » Tue Jan 14, 2020 9:38 am

Verskoon asb. Lyk my ek het die reëls oortree. Ek het nie mooi gelees voor ek ge-post het nie :(

Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1185
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Location: Potchefstroom

Re: .223 Slotaksie CZ of Remington

Post by Mellies » Tue Jan 14, 2020 10:51 am

Die Skietwinkel in Bloem het Rem 700 SPS Varmint in 223 op special gehad. R13000 dink ek.

Bevestig maar die twist.

Met `n vleisie...

tdb
Newbie
Newbie
Posts: 12
Joined: Wed Oct 03, 2018 11:53 am

Re: .223 Slotaksie CZ of Remington

Post by tdb » Tue Jan 14, 2020 3:13 pm

Dankie vir die terugvoering Mellies. Ek het ook n pm gekry van n ander Forum lid.

En oom Tripod het my laat weet ek het darem geen reëls oortree nie. Lyk my ek is nie so lekker skerp na die vakansie nie!!

figjam
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm

Re: .223 Slotaksie CZ of Remington

Post by figjam » Tue Jan 14, 2020 6:31 pm

Is daar nog vervaardigers wat vinnige twist het op hul 223?? Behalwe Tikka natuurlik

User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 1940
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Location: Melmoth

Re: .223 Slotaksie CZ of Remington

Post by Nico Harris » Tue Jan 14, 2020 6:54 pm

Howa mini aksie is n 1in8” twist- en sal die rook uit enige van die bo genoemde skiet.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Howa mini action
6mm Dasher , Howa varmint ss
30-06, Sauer mod 90
300wsm, Tikka T3 super varmint
9.3x62, Mauser Obendorf A graad
12ga, Mossberg boltaction
9mm, PO7 Duty

User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 1940
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Location: Melmoth

Re: .223 Slotaksie CZ of Remington

Post by Nico Harris » Tue Jan 14, 2020 6:55 pm

O ja en helfte die prys.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Howa mini action
6mm Dasher , Howa varmint ss
30-06, Sauer mod 90
300wsm, Tikka T3 super varmint
9.3x62, Mauser Obendorf A graad
12ga, Mossberg boltaction
9mm, PO7 Duty

Post Reply

Return to “Gesoek/Wanted”