Powder measure en trickler

Enigeiets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Draegan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 85
Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Location: Centurion

Powder measure en trickler

Post by Draegan » Mon Dec 02, 2019 12:57 pm

Goeiedag menere. Soos die opskrif noem is ek op soek na 'n kruitgooi megafter en 'n trickler, dis die laaste twee items wat ek benodig voordat ek op die been is met my opset. Ek is nie kieskeurig oor hoe dit lyk nie, dit moet darem net aanvaarbaar werk. Het een van julle dalk iets wat rondlê en stof vergaar?
Johan

CZ P07 Gen 2 - 9mm P
Howa 6.5 Creedmoor

Jaktrap
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm
Location: Boston

Re: Powder measure en trickler

Post by Jaktrap » Mon Dec 02, 2019 1:43 pm

Hi Johan

Ek kan jou dalk help met n Harrell BR powder thrower.
Nie seker wat jou budget is nie maar kontak my maar op
08twee 421 9 twee 01 dan kab ons gesels.

Mooiloop
Albe

User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1244
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Location: Nottingham Road, KZN

Re: Powder measure en trickler

Post by BeesBreet » Mon Dec 02, 2019 1:49 pm

Daai Harrel is die baas van powder measures

Draegan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 85
Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Location: Centurion

Re: Powder measure en trickler

Post by Draegan » Mon Dec 02, 2019 2:20 pm

Dit lyk soos 'n baie lekker thrower, maar ek gaan dit nie kan bekostig nie. Ek soek iets in die lyn van die cheapie Lee's of so iets, net om aan die gang te kan kom totdat ek duur toerusting kan bekostig.
Johan

CZ P07 Gen 2 - 9mm P
Howa 6.5 Creedmoor

Jaktrap
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm
Location: Boston

Re: Powder measure en trickler

Post by Jaktrap » Mon Dec 02, 2019 2:28 pm

Jis. Erhard. Hoe gaan dit met jou.
Ja wat. Ek kla glad nie oor myne nie. Ek kan elkgeval nie beter skiet as ek weeg nie.

Lekkee dag.

User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1244
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Location: Nottingham Road, KZN

Re: Powder measure en trickler

Post by BeesBreet » Mon Dec 02, 2019 2:42 pm

Jaktrap wrote:Jis. Erhard. Hoe gaan dit met jou.
Ja wat. Ek kla glad nie oor myne nie. Ek kan elkgeval nie beter skiet as ek weeg nie.

Lekkee dag.
Jis Albe ons kap aan. Ek baie happy oor hoe myne gooi... Draegan my vrou het vir my verjaarsdag so jaar en half terug klomp pelle gekry om saam te klub en vir my so een te koop. En toe hou ons party.

Hy gooi presies met korrel en bitter naby met stafie kruit, wat ek dan net laer stel en dan by trickle.


User avatar
Jaco vdW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 411
Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Location: Somerset West

Re: Powder measure en trickler

Post by Jaco vdW » Tue Dec 03, 2019 9:55 am

More Draegan

Ek het n Lee powder measure vir jou.

[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201912 ... 111bdb.jpg[/IMG]


Sent from my iPhone using Tapatalk

Draegan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 85
Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Location: Centurion

Re: Powder measure en trickler

Post by Draegan » Tue Dec 03, 2019 10:00 am

Jaco vdW wrote:
Tue Dec 03, 2019 9:55 am
More Draegan

Ek het n Lee powder measure vir jou.

//uploads.tapatalk-cdn.com/201912 ... 111bdb.jpg


Sent from my iPhone using Tapatalk
Hi Jaco, baie dankie. Ek stuur vir jou 'n PM.
Johan

CZ P07 Gen 2 - 9mm P
Howa 6.5 Creedmoor

Post Reply

Return to “Gesoek/Wanted”