Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Post by jdpretorius » Wed Jun 10, 2020 1:14 pm

Oom Koos, net n 1/2c van 'n patatta-kop....
Die mincer storie is dalk net verkeerde koël keuse so dit dra vir my nie werklik enige waarheid by nie.
Baie manne sukkel voort met PMP doppe wat soms afwykings het in wand dukte an dan is n 270 nog boonop geneig tot donuts wat dalk n bydrae gee tot die temperamenteel mite.

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk


338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Lategan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 331
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Post by Lategan1 » Wed Jun 10, 2020 2:52 pm

Basjan123 wrote:
Wed Jun 10, 2020 9:29 am
Lategan1 wrote:
Tue Jun 09, 2020 2:01 pm
win270 wrote:
Tue Jun 09, 2020 1:54 pm
Interessant dat die .30-06 aanhangers nie iets hier kwytraak n.a.v. die artikel nie. Gaan lees gerus.
Dit is lekker om stertjies en volrondgeid by te las by die .270!! Dit is soos ‘n temperamentele dame wat jou op jou tone hou, altyd onseker watter kant toe!!!
Hierdie is hoe ek altyd gevoel het as my 270 my rongefoeter het op die baan.......Gelukkig of Ongelukkig is haar loop nou moeg en ek gaan my horisonne verbreed, vaarwel my temperamentele dame !! :'(
Maer bene en volrond daarby! :o

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)

User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1144
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Location: Centurion

Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Post by Giepie » Wed Jun 10, 2020 3:06 pm

My 270 se moeilikhede was by "goedkoop" koeëls en ou doppe wat doughnuts gehad het. Goeie koeëls en nuwe doppe, selfs doppe waar die doughnuts uitgehaal is, en sy skiet baie mooi. Met 130gr Nosler Accubonds en Balistic tip goed geskiet, maar hulle het baie vleis weggegooi. Gebruik nou 130gr Hornady GMX en daar is 'n duidelike verskil by die hoeveelheid vleis wat ek verloor, baie minder. Sy hou van 'n ligte dieet, net 130 greiners.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Post by jdpretorius » Wed Jun 10, 2020 3:44 pm

Giepie wrote:My 270 se moeilikhede was by "goedkoop" koeëls en ou doppe wat doughnuts gehad het. Goeie koeëls en nuwe doppe, selfs doppe waar die doughnuts uitgehaal is, en sy skiet baie mooi. Met 130gr Nosler Accubonds en Balistic tip goed geskiet, maar hulle het baie vleis weggegooi. Gebruik nou 130gr Hornady GMX en daar is 'n duidelike verskil by die hoeveelheid vleis wat ek verloor, baie minder. Sy hou van 'n ligte dieet, net 130 greiners.
Giepie kon jy dalk al een van daai GMX koëls uit 'n bok herwin ? Sal nogal interessant wees om te sien hoe hulle presteer.

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1144
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Location: Centurion

Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt

Post by Giepie » Mon Jun 22, 2020 3:18 pm

Ek is nie seker of die koeël wat ek herwin het GMX of TTSX is nie, maar dit het mooi gemushroom. Wat ek wel weet is dat nie een bok wat ek met 'n GMX geskiet het weg geloop het nie, net bladskote geskiet, afstande is te ver met blesbokke en springbokke. Die springbokke het almal net daar geval. Wat vir my duidelik was, was die minder vleis skade wat daar was in vergelyking met die AccuBonds wat ek voor dit gebruik het. Maar by die 375H&H het ek al herwin, perfek gemaak. Op die GMX post is daar fotos daarvan.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.

Post Reply

Return to “Algemeen”