Beeste te koop

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
Doepie01
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 322
Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm
Location: Luckhoff. Suid wes Vrystaat

Beeste te koop

Post by Doepie01 » Thu Mar 19, 2020 5:49 pm

Hallo almal.

Ek het die volgende te koop:

(1) 3X Bonsmara tipe vers kalf en 1 Boran kruis vers kalf. Jaar 2019. (2) Twee X Bonsmara tipe verse en een Nguni kruis vers. Jaar 2017. (3) Een Bonsmara tipe koei en een Nguni kruis koei. Jaar 2016. (4) Vier X Bonsmara tipe koei en drie Nguni kruis koeie. Jaar 2015. (5) Vyf X Bonsmara tipe koeie. Jaar 2014. (6) Een Bonsmara tipe koei. Jaar 2013.(7) Een Boran tipe bul vir slag. Diere het by Bonsmara en Boran bul geloop. Prys R224000.00 voor BTW. skakel 0825765150. Luckhoff in die Suid Vrystaat.

Whatsapp my indien jy videos wil sien.

Groete

Post Reply

Return to “Algemeen”