JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Oct 22, 2014 9:55 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 68 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3  Next
Author Message
 Post subject: Re: Resepte
PostPosted: Fri Dec 03, 2010 10:24 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Posts: 480
Location: Lichtenburg
Baie manne glo in n vars lewer (ek ook), maar probeer die 1.

Sny die fillets van die bok uit, iets groter soos koedoe, eland, gemsbok ens werk lekker. Koedoe is my persoonlike keuse.
Sny nou al nie vliese, vet, en rond mooi af na n blok vorm. My bakkie braakie staan altyd by vir daai "off cuts"
Gooi nou bietjie olyf olie oor en dan balsamiese asyn om net nat te maak sodat die kruie kan klou.
Strooi nou gemaalde swart peper en droe oreganum oor.
Laat vir so rukkie staan terwyl die vuur kole maak.
Net voor mens hom opsit gooi mens growwe sout na smaak oor.
Sit die fillet so heel op oor baie warm kole en laat gaan tot so medium.
Laat rus vir n minuut en sny op n plankie so +- 1,5cm skywe.
Stuur sommer so op die plankie om vir almal met n yskoue bier in die hand.

Hoop julle manne geniet hom.

_________________
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Resepte
PostPosted: Fri Dec 03, 2010 10:25 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Posts: 480
Location: Lichtenburg
Christo wrote:
Vir die manne wat hou van min goed saamry.

Net die 2 dinge is nodig vir 'n lekker veldbraai, o ja, en 'n rooster.

Een rol van jou eie resep wors, of die slagter s'n.

Nou.

Maak 'n pot lekker pap ( putu , nie krummel ) Laat afkoel
Sny bacon, mushrooms, uie, en wat jy lus het en braai. Laat afkoel
Sny nou kaas in ? cm blokkies.

Meng al die bestandele lekker saam in 'n bak.

Haal jou worsstopper uit en stop gewone worsderms met die mengsel.

Braai saam met boerewors/vleis/wild of wat ook al op dieselfde rooster.

Nou kan jy in elke hand een stuk wors vat en geniet. Geen skottelgoed en geen gemors.

Enjoy. Dit is baie lekker.


Dis seker die beste idee wat ek nog ooit van gehoor het.

_________________
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Resepte
PostPosted: Sat Dec 04, 2010 8:32 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Posts: 3280
Location: Pretoria (oorspronklik Schweizer-Reneke)
Christo en al die ander doners wat nie help om al my cholesterol probleme op te los nie.

Daai papwors-biesigheid klink flippppen lekke!! Hiers in nog n idee om daai plan van jou nog makliker te maak, net EEN wors! Haha!

Image

Groete
Stefan

_________________
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
.243 Ackley Improved - Savage VLP
7x64 Brenneke -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Hawkeye Alaskan
.450 Rigby - CZ-USA Safari Magnum
12ga - Mossberg Pompaksie
.357 Magnum - Astra
.44 Magnum - Taurus


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Resepte
PostPosted: Sat Dec 04, 2010 8:59 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Posts: 3033
Location: Koue Bokkeveld
Stefan764 wrote:
Christo en al die ander doners wat nie help om al my cholesterol probleme op te los nie.

Daai papwors-biesigheid klink flippppen lekke!! Hiers in nog n idee om daai plan van jou nog makliker te maak, net EEN wors! Haha!

Image

Groete
Stefan


Jip, maar pap teen  R49.95 'n kg is effens rof. Daai pap lyk ook maar droog, dit kort die ander dinge.

_________________
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Resepte
PostPosted: Sat Dec 04, 2010 9:06 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Posts: 3280
Location: Pretoria (oorspronklik Schweizer-Reneke)
Nee ek meen ons moet net die idee steel en jou resep instop!

Dan maak ons sommer so paar van die ook op:

Image

Groete
STef

_________________
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
.243 Ackley Improved - Savage VLP
7x64 Brenneke -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Hawkeye Alaskan
.450 Rigby - CZ-USA Safari Magnum
12ga - Mossberg Pompaksie
.357 Magnum - Astra
.44 Magnum - Taurus


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Resepte
PostPosted: Sat Dec 04, 2010 9:11 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Posts: 3033
Location: Koue Bokkeveld
Stefan764 wrote:
Nee ek meen ons moet net die idee steel en jou resep instop!

Dan maak ons sommer so paar van die ook op:

Image

Groete
STef


Daai kan werk.

_________________
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.


Top
 Profile  
 
PostPosted: Sun Dec 05, 2010 12:14 pm 
dags? manne.

Enige grootwild fillet sal doen. as jy netvet gebruik moet jy net dit dit in lou asynwater. Sit die fillet vroeg oggend in 'n mengsel van soyasous, olyfolie, suurlemoensap en knoffel. Vryf dit net voor jy braai die aand met vars swartpeper en bedek dan met die spek of netvet en steek dit met sosatie stokkies vas.
Iets anders.
Vlek die fillet oop en vul met die volgende:
olyfolie, botter, mushrooms, uie (fyn), soetwyn en pietersielie.  Braai als eers saam in 'n pan tot droog en vul dan die fillet en bedek met spek of netvet.
Onthou die soya en asy en spek is reeds souterig, so moenie dit oordoen met sout nie!!

Geniet


Top
  
 
 Post subject: Re: Resepte
PostPosted: Wed Dec 08, 2010 11:49 am 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Tue Jul 27, 2010 11:57 am
Posts: 45
Dag se kerels

ek het so twee resepte vir jul wat bitter lekker is.

wildsboud in pot

ontbeen springbok, rooibok of skaapboud, maak klein gaaitjies in boud en stop bacon en tjerries daarin.

maak pot leker warm en gooi bietjie olie daarin, sit boud in pot en seel hom goed deur alkante.  Vat dan 2 potjies slaai sous en kook boud daarin tot dat hy gaar is moet nog so pienk in binne kant wees.  Dit is bitter lekker veral 'n boud met so ou vetjie aan.

potbrood in room

Benodighede:

1 pakkie patato bake(bacon)
500ml room
500ml melk
Deeg vir die brood
Bacon
Kaas

Meng die melk en room en patato bake, gooi onder in jou pot of bak waarin jy die brood gaan gaar maak, sny jou bacon stukkies en werk dit tussen die deeg in
maak nou jou deeg bollietjies en pak dit in bak.  Dit neem +- 1uur as jy klaar is gooi dan jou kaas boop jou brood en laat smelt.

jy kan die brood op die vuur of in die oond bak as jy dit op die vuur doen gooi maar so biejtie kole boop die deksel ook.

Lekkkkkkkkkkkkkeeeeeeeeeeeeeerrrrrrrrrrrr eet

jy kan met jou deeg speel en enige iets daarin sit dit is altyd lekker

groete blikkies


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Resepte
PostPosted: Wed Dec 08, 2010 2:04 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Posts: 502
Location: Windhoek
Is nou nie n resep nie, maar dis darem lekker om n rib met tyd te braai as n man klaar jag...

[img width=800 height=600]http://i828.photobucket.com/albums/zz205/witpietskiet/Oom%20Jan/Rib.jpg[/img]

_________________
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Resepte
PostPosted: Wed Dec 08, 2010 3:08 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Posts: 3280
Location: Pretoria (oorspronklik Schweizer-Reneke)
Pietman, watse klein ribbe is dai?

Wil nou nie so of so nie, maar dis hoe ons ribbetjie lyk (die lat ek en seker 85% van my maats die skaal op 120+ trap):

Image

Twee toeknype moes hierdie ooi se rib vashou langs die vuur!

Haha! Nee ek grap sommer net, ons braai nie altyd sulke groot ribbetjies nie, maar hierdie een het nogal die skaal getrek...  :)

RESEP: (om aan te sluit by Pieta se post)
1x Moerse skaapribbetjie
1x (of 2x haha!  ;D ) Toeknyprooster(s)
1x koppie olyfolie
1x koppie Worcestershire woestersous, nie Maggi of sulke stront nie, Worcestershire
1x Bottel Marina Braaisout.

- Sny die bene van die rib in 2 of in 3 (sien Witpietskiet se post, dis n mooi voorbeeld vir die wat nie weet nie) met vleissaag sonder om die vleis te      sny
- Sny die vetkant met n skerp met in blokkies van 1" by 1". Sny net so 1cm diep. Maak seker jy sny die vet dele goeie kepe in. NB-Moenie vet afsny nie!!!!!!!
- Gooi die rib in n vleisbak (so 3-6ure voor jy gaan braai)
- Gooi die olyfolie op die rib in die bak
- Gooi die woestersous op die rib
- Gebruik n bak met deksel (dis nogal n groterige bak) en draai/skud gereeld die bak sodat die hele rib olie/wsous kan trek. Anders, as jy nie so bak het nie, draai/roer hom net heeltyd
- Maak vuur sodra jy wil begin braai. Vuur hoef nie te groot te wees nie.
- Plaas rib regop in toeknyp (sien my en Pieta se fotos) regop so 30-40cm weg van die vlamme. Die beenkant wys vuur toe.
- Hang af, maar as die rib lekker groot en dik is behoort hy so 3ure te braai.
- Hou die rib teen die beenkant op die vuur, draai net so elke 30min en sit die vetkant net so 4-6min teen die vlamme, draai dan weer trug met beenkant teen die vuur. Gooi dadelik MARINA sout as die vet lekker braai, dan smelt hy lekker in die kepe in wat jy gesny het. Bliksim hom ma met die sout.
- So na 2 ure kan die orige olie/wsous wat in die bak agtergebly het oor die rib gegooi word. Gooi weer sout want jy het nou die meeste sout met die sousie afgespoel  ;D
- Onthou om heeltyd vuur te maak sodat jy heeltyd vlamme (lees hitte) het
- Vat genoeg Bells saam, die ribbetjie braai kan lekker raak en dit help ook vir sooibrand later.

Geniet!
Stef

_________________
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
.243 Ackley Improved - Savage VLP
7x64 Brenneke -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Hawkeye Alaskan
.450 Rigby - CZ-USA Safari Magnum
12ga - Mossberg Pompaksie
.357 Magnum - Astra
.44 Magnum - Taurus


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Resepte
PostPosted: Wed Dec 08, 2010 3:11 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Posts: 502
Location: Windhoek
Stefan, kry ek darem nou n soort lus vir rib braai....... ;D

Dankie man

_________________
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Resepte
PostPosted: Thu Dec 09, 2010 9:38 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Posts: 3280
Location: Pretoria (oorspronklik Schweizer-Reneke)
Die is nou weliswaar nie n resep nie, maar so moet n "skyfie" biltong mos lyk...

Image

Groete
Stef

_________________
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
.243 Ackley Improved - Savage VLP
7x64 Brenneke -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Hawkeye Alaskan
.450 Rigby - CZ-USA Safari Magnum
12ga - Mossberg Pompaksie
.357 Magnum - Astra
.44 Magnum - Taurus


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Resepte
PostPosted: Thu Dec 09, 2010 9:45 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Posts: 292
Location: De Doorns - Wes Kaap
Stef

Jou Bliks#$, water my mond opslag!

_________________
.22 Brno, 222 Krico, 22-250AI Howa, 6XC, 6XC ,7x57AI,308 RSA,300wm Winchester


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Resepte
PostPosted: Thu Dec 09, 2010 9:50 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Posts: 5962
Location: Potchefstroom
Stevan daai biltong kan net van wollies af kom, net hulle in die land wat sulke ordentlike snitte aanhak.

Dink ek moet as ek die naweek daar verby gaan maar n draai in daai biltonghoekie maak.

Blok.

_________________
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Resepte
PostPosted: Thu Dec 09, 2010 9:52 am 
Ek myself nou lus vir 'n vleisie!!!!
Hahahaha


Top
  
 
 Post subject: Re: Resepte
PostPosted: Thu Dec 09, 2010 1:19 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Posts: 5962
Location: Potchefstroom
Stefan
As ek jou kan aanhaal

[u]"Wil nou nie so of so nie, maar dis hoe ons ribbetjie lyk (die lat ek en seker 85% van my maats die skaal op 120+ trap):"[/u]

Nou my vraag vir manne wat sulke gesonde ribbetjies geniet vat anvaar julle maar deksels min vet aan julle biltong. Of is dit nou juis om n plekkie te los vir die volgende rib.

Blok

_________________
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Resepte
PostPosted: Thu Dec 09, 2010 1:59 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Posts: 3280
Location: Pretoria (oorspronklik Schweizer-Reneke)
Haha! Nee ou Blokka, die "slicie" biltong was die grootste enetjie wat ek uit die pakkie kon kies, net vir dramatiese effek van die foto plaas, hehe... Die vet op my biltong moet so tussen 30-40% vet wees. Half-Half raak bietjie kwaai vir my, proe dan nie meer so lekker die smaak van die vleis nie...
Die ander ding is, daar is ook nie n bottel Bells hier op kantoor om die vetjie te akkomodeer nie...  ;) HahahahHA!

As ek jou naam sien moet jy en swaartekrag ook seker so nou en dan stry kry?  ;)

Groete,
Stef

_________________
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
.243 Ackley Improved - Savage VLP
7x64 Brenneke -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Hawkeye Alaskan
.450 Rigby - CZ-USA Safari Magnum
12ga - Mossberg Pompaksie
.357 Magnum - Astra
.44 Magnum - Taurus


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Resepte
PostPosted: Thu Dec 09, 2010 3:57 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Posts: 502
Location: Windhoek
Stefan,

Net om te wys ons kan ook groot en vet ribbes braai. ;)  Fotos kom van Jagermeister af, hy sukel bietjie met sy "foto-emmer" nou plaas ek hulle maar vir hom.

(Jy sal nie kan raai hoeveel Bells ons moes gevat het vir daai bosbrand nie) ;D

[img width=800 height=600]http://i828.photobucket.com/albums/zz205/witpietskiet/Rib3.jpg[/img]
[img width=800 height=600]http://i828.photobucket.com/albums/zz205/witpietskiet/Rib2.jpg[/img]
[img width=800 height=600]http://i828.photobucket.com/albums/zz205/witpietskiet/Rib1.jpg[/img]

_________________
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Resepte
PostPosted: Thu Dec 09, 2010 4:03 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Posts: 299
Location: Farm Lauwater Suid (265)
Witpietskiet, nou het jy bevestig wat ek al lankal dink. Rook is gevaarlik, lewensgevaarlik my maat, kyk net wat het daai pakkie Camel aan daai mooi slagding gedoen!!! Op die plek doodneergeslaan!!! Mooi witvleisie aan mater, net wat oom Dokter sou aanbeveel om die are so 'n bietjie te olie. Hoop jul het hom geniet, bedoel nou die rib, nie die Cameltjie nie. ::). Groetnis-Frikkie

_________________
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll  just kill you.


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Resepte
PostPosted: Thu Dec 09, 2010 4:05 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 7240
Location: Brits, Noord-Wes
Is die KFC in die agtergrond vir as die ribbetjie gebrand het?

Groete,
Eugene

_________________
G&G VARMINTING

Image


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Resepte
PostPosted: Thu Dec 09, 2010 4:11 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Posts: 502
Location: Windhoek
Geno wrote:
Is die KFC in die agtergrond vir as die ribbetjie gebrand het?

Groete,
Eugene


Ons brand net kruit, camels en hout.......nie ribbes nie ;D

Ons braai maklik

_________________
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Resepte
PostPosted: Thu Dec 09, 2010 4:23 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Posts: 341
Location: Windhoek
Witpietskiet wrote:
Geno wrote:
Is die KFC in die agtergrond vir as die ribbetjie gebrand het?

Groete,
Eugene


Ons brand net kruit, camels en hout.......nie ribbes nie ;D

Ons braai maklik


Ek brand nou nie juis die Camels nie, maar die kruit en hout brand ek saam!!

Braai is vir ons 'n tweede natuur, en soos met alle sporte raak jy al hoe beter hoe meer jy oefen!!

So ook met die slukspier.. hoe meer van die groenbottel se gif ons neem hoe makliker gaan dit!

Nou toe, moet eers groet, daar wag 'n vet Rumpsteakie op my en Witpietskiet om vinaand gebraai te word, en dan hou ons langnaweek in Duitswes!!

Prost Jagters!!

Die Jeagermeister

_________________
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na  "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Resepte
PostPosted: Fri Dec 10, 2010 4:48 pm 
Offline
Administrator
Administrator
User avatar

Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Posts: 3790
Location: Windhoek, Namibia
Johan/Piet

Julle moet geniet. Lig daar enetjie hoog op my ook.

Mooi loop
Francois

_________________
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Resepte
PostPosted: Tue Dec 14, 2010 7:29 am 
Offline
Global Moderator
Global Moderator
User avatar

Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Posts: 2027
Ai!!





Image

This woman is 51...Gillian McKeith

She is a TV ?health guru? advocating a holistic approach to nutrition and ill health, promoting exercise, a pescetarian diet high in organic fruits and vegetables.

She recommends detox diets, colonic irrigation and supplements, also making statements that yeast is harmful, that the colour of food is nutritionally significant, and about the utility of lingual and faecal examination.



[img width=410 height=600]http://i391.photobucket.com/albums/oo355/Tafjak/cid_CFC176AC997C4ED39DEB71699467A634home.jpg[/img]

This woman is 50...Nigella Lawson

She is a TV cook, who eats nothing but meat, butter and deserts.

So forget ?join a gym and eat more celery?. This Christmas, it's food and booze all the way. And the only exercise you need is dancing ,,lifting your glass and leg, laughing, opening pressies ,and eating


Pasop wat jy eet!

_________________
Mooiloop en Geseende Kersfees!


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Resepte
PostPosted: Tue Dec 14, 2010 8:23 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Posts: 645
Location: robertson SA
Sjoe,gelukkig eet my vrou reg ;D

_________________
"ONE LIFE LIVE IT"
need for speed


Top
 Profile  
 
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 68 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3  Next

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 7 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group