Worsstopper

Enige vleis/veldkos resepte wat werk vir n honger jagter
Post Reply
User avatar
dennisinpe
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Location: Port Elizabeth

Worsstopper

Post by dennisinpe » Tue Dec 24, 2019 1:35 pm

Dagsê,
Het iemand al hierdie goedkoper worsstoppers probeer soos deur Ubuy of Home Chef adverteer word?
Dis duidelik nie nywerheidsgehalte nie, maar behoort seker te werk om so 30 kg wors 2 of 3 keer per jaar te verwerk?

Wil dit net nie koop as iemand alreeds weet dis n vermorsing van geld nie.
Hoor graag, dankie

Image

Sent from my SM-A505F using Tapatalk


User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 902
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Location: BRACKENFELL

Re: Worsstopper

Post by Francoisv » Tue Dec 24, 2019 3:01 pm

Ek het nm soortgelyke een by BBRW gekoop en werk perfek vir my gebruik wat soortgelyk aan jou gebruik is. Klein Bosch vleismeul ook by gekoop vir 2200.doen maklik 70kg/h.

2 daughters. Plenty guns.


Die lewe is te kort vir net een geweer.

Francois Vogel

User avatar
Parker
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
Location: Waterberg, Limpopo

Re: Worsstopper

Post by Parker » Tue Dec 24, 2019 3:19 pm

Francoisv wrote:
Tue Dec 24, 2019 3:01 pm
Ek het nm soortgelyke een by BBRW gekoop en werk perfek vir my gebruik wat soortgelyk aan jou gebruik is. Klein Bosch vleismeul ook by gekoop vir 2200.doen maklik 70kg/h.

2 daughters. Plenty guns.
Ek het ook so n 7 liter een van BBRW van Fordsburg hier in Gauteng. Hulle werk baie goed. Stop sommer maklik so 30 kg op n Saterdag oggend.
Stoot lood!

User avatar
dennisinpe
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Location: Port Elizabeth

Re: Worsstopper

Post by dennisinpe » Tue Dec 24, 2019 7:17 pm

Dankie, gaan dan so maak.

Sent from my SM-A505F using Tapatalk


User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2409
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Location: Upington

Re: Worsstopper

Post by alecjohnson » Wed Dec 25, 2019 2:19 am

Ek het 'n klein eenvoudige worsstopper, dit werk egter baie goed vir my, Die een wat jy na kyk lyk baie grender, en glo sal beter kan werk, hier is link na foto van een wat ek het:
https://www.amazon.com/Sausage-Horizont ... B07WMQMZLQ

User avatar
dennisinpe
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Location: Port Elizabeth

Re: Worsstopper

Post by dennisinpe » Wed Dec 25, 2019 10:35 am

Dankie Alec, dit lyk na dieselfde gehalte so my groter een behoort ook te werk. Die BBRW toerusting is heelwat duurder en stewiger lyk dit.

Sent from my SM-A505F using Tapatalk


Johann Marais
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Location: Potchefstroom

Re: Worsstopper

Post by Johann Marais » Thu Dec 26, 2019 8:45 pm

Werk baie lekker. Ek het myne by Roodepoort se Chinatown gekoop.

Post Reply

Return to “Resepte”