Gautenger Rock & Surf stok en katrol opsies

Enige groot of klein visvang storie vanuit die groot blou dam hier.
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1564
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Location: Greenstone Hill (Edenvale)

Re: Gautenger Rock & Surf stok en katrol opsies

Post by Vlakvark Soldaat » Fri Nov 13, 2020 3:09 pm

Slim!

Het Plaashaas toe reggekom met n stok?
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
FAB.NAT. (Browning) .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk

User avatar
Morkel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 310
Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm

Re: Gautenger Rock & Surf stok en katrol opsies

Post by Morkel » Fri Nov 13, 2020 11:02 pm

Vlakvark Soldaat wrote:Slim!

Het Plaashaas toe reggekom met n stok?
Ek weet nie- wat ek wel kan deel is daai T 53 is die mees awesome spinning stok wat ek nog ooit hanteer het.
Ek het n moerse Kob getrek knie diep water toe sny ander man die lyn af. Gooi 2/3 onz plastic 120m laai hom met n sardyn en chokka 5O hoek 6 onz sinker en hy loop uit tot 160m
Opi bud is hy so duk soos n middel finger. 12ft6 2 piece


Sent from my iPhone using Tapatalk

Post Reply

Return to “Soutwater Hengel/ Saltwater Fishing”