Gautenger Rock & Surf stok en katrol opsies

Enige groot of klein visvang storie vanuit die groot blou dam hier.
Post Reply
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1019
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Location: Walkerville

Gautenger Rock & Surf stok en katrol opsies

Post by Plaashaas » Tue Sep 29, 2020 8:19 am

More manne

Ons Gautengers kry mos net n week n jaar om van die rotse af te vang. Daarom is ek opsoek na n stok en katrol combo van so R3000. Elke jaar gooi ek n karp katrol in die asblik, hulle hou nie van see water nie. Gee asb bietjie raad. Net soos met gewere kan een setup nie alles doen nie maar ek dink n 308 Howa tipe setup kan werk vir daai week. Dit beat darem die karp stok, 270Win. :laugh:

Ek kyk huidiglik na:
Penn Purist III (Is 6000 groot genoeg of moet mens groter gaan?)
Ek hou van die carbon fibre drag washers. Blykbaar is dit minder onderhoud?
Ook die Daiwa BG.

Stok kyk ek na die Penn Regiment Surf in 13ft 2-5oz. Is dit reg? Dit moet n 2 of 3 stuk stok wees om binne die sleepwaentjie te pas.

En dan n laaste vraag, braid of Mono. Ek is al amper oortuig ek verloor meer vis oordie rotse met braid. 30lb?

Kan mens maar bestel by www.stilfishing.com ? Ek sien hulleis in Stilbaai en die pryse is goed.
Last edited by Plaashaas on Fri Oct 02, 2020 7:24 am, edited 1 time in total.

User avatar
Stephan86
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 397
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Location: Pretoria Oos
Contact:

Re: Gautenger Rock & Surf stoken katrol opsies

Post by Stephan86 » Tue Sep 29, 2020 8:54 am

Dit gaan effe moeilik wees om onder die 3K budget in te kom, ma glo dit is moontlik. Spandeer genoeg op die katrol, anders kry jy op d ou end maar dieselfde probleem as met jou karp katrolle.

Jou voorstelle sal goed werk en ja 'n 6000 katrol sal mooi werk op 'n 13ft stok. Jy kan na die Okuma stokke ook kyk vir goeie waarde.

Ek het al gehoor stilfishing is baie goed maar gee dalk vir Ganis in Witbank 'n lui, hul het uitstekende pryse e hul sal alles wat jy koop verskeep na jou huis.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
Glock 19

Desperatezulu
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Fri Oct 03, 2014 3:21 pm
Location: Bryanston, Jhb

Re: Gautenger Rock & Surf stoken katrol opsies

Post by Desperatezulu » Tue Sep 29, 2020 9:21 am

+1 for Ganis! Your rod/reel combo sounds about right for general R&S.

Also +1 Daiwa BG but it will push your budget. A BG5000 or 6500 would go nicely with an Okuma Metaloid 12ft6 or 13ft6. But this is probably a R4k combo.

Otherwise look at the secondhand market - lots of people selling tackle that is barely used (especially Gautengers who barely get to the coast)

I would stick with mono unless you're prepared to learn all the knots needed for braid to tie on a leader etc. If you're spinning casting lures and need distance then braid is worth it. But for casual R&S mono is fine (and cheaper).

User avatar
airhunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Location: Queenstown EC

Re: Gautenger Rock & Surf stoken katrol opsies

Post by airhunter » Tue Sep 29, 2020 11:31 am

Jy gaan tog nie haaie jag met n 3K kit nie.
Ek neem aan jy wil meestal wat ons "scratch" noem doen. Tafelvis en kleiner platvis ens?

https://www.basilmanning.co.za/loomis-a ... l?cat=2576
11 FT XH 1.5 - 4.0 OZ Van die beste Fuji ogies beskikbaar op. En hy gooi n engelse myl vêr. :laugh: R 1400.00

https://www.basilmanning.co.za/daiwa-bg ... l?cat=2561
Die Daiwa BG katrolle is groot. Ek sou n 5000 voorstel vir die bogemelde stok. R 2600.00
Jy kan ook daarmee lekker lepel en plugs gooi.

Ek weet dis 1K bo jou begroting MAAR jy gaan indien jy dit mooi oppas vir jou kinders agterlaat.

Buy once cry once. Ek dink hierdie is die minste trane vir die meeste kit. 8)
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain

M98mauser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Location: Centurion

Re: Gautenger Rock & Surf stoken katrol opsies

Post by M98mauser » Tue Sep 29, 2020 3:20 pm

Kyk na assasin Sabre, of die blue fish. Lekker stokke met genoeg backbone en n Okuma Ceymar, behoort die kombinasie erens te kan kry naby jy begroting dalk bietjie oor
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.

User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 2796
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Location: Port Elizabeth

Re: Gautenger Rock & Surf stoken katrol opsies

Post by LUAN » Tue Sep 29, 2020 9:42 pm

Jy kan ook kyk na die Adrenalin reeks stokke hulle backup is goed want dis local. Die Spin xxx 14ft is lekker stewig en goed genoeg vir algemene hengel R1700. Okuma azores 80 katrol vir R1650. En dan moet jy nog braid kry. So 40-50lb sal werk op die klippe. Moeilik om onder R3k te bly.

User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1019
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Location: Walkerville

Re: Gautenger Rock & Surf stoken katrol opsies

Post by Plaashaas » Thu Oct 01, 2020 8:55 am

Die vet weet hoekom ek nie goedkoop stokperdjies kan kies nie. Maar nou ja dit is darem lekker. Ek het toe die Penn Pursuit 3 gekry by S&O in Pta vir n goeie prys. Nou moet ek nog die stok opsies oorweeg. Ek darem nog bietjie tyd. Volgende trip is Maart na die Tugela mond. Ek hoor goeie stories van die plek. As iemand al daar gevang het vertel bietjie asb.

Krobb
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm

Re: Gautenger Rock & Surf stoken katrol opsies

Post by Krobb » Thu Oct 01, 2020 6:07 pm

Kyk na die Rovex Big Boss katrolle. Hulle is hier by n R1000 rond.
Ek het n 5000 nou al vir so vier jaar wat ek op n 8ft stok gebruik vir geelstert van n boot af. Ek dink n stok en katrol word baie meer nat op n boot as van die kant af. Ek spoel hom net met varswater af na elke sessie en hy makeer nog niks. Hy kom standaard uit met n carbon washer.

Krobb
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm

Re: Gautenger Rock & Surf stoken katrol opsies

Post by Krobb » Thu Oct 01, 2020 7:29 pm

Ai tog! Ek sien nou eers jy het klaar n katrol gekoop. My post is nou mosterd na die maal.

Blazer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 275
Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm

Re: Gautenger Rock & Surf stok en katrol opsies

Post by Blazer » Sat Oct 03, 2020 2:10 am

Plaashaas wrote:Die vet weet hoekom ek nie goedkoop stokperdjies kan kies nie. Maar nou ja dit is darem lekker. Ek het toe die Penn Pursuit 3 gekry by S&O in Pta vir n goeie prys. Nou moet ek nog die stok opsies oorweeg. Ek darem nog bietjie tyd. Volgende trip is Maart na die Tugela mond. Ek hoor goeie stories van die plek. As iemand al daar gevang het vertel bietjie asb.
Ek isi die slimste ou rond nie maar ek het nog altyd my stokke laat bou. Erol homes bou al sedert 1985 my stokke en ek het nog elkeen - in totaal 7 R&S - my dogters het vir my n 12 dag Angola trip geboek in maart 2021 so moes die regte kit koop, hy het vir my n 12ft 2 piece gebou weeg niks so dun soos jou middel finger en gooi n 5 onz sinker met 30lbs braid 130m
Oornag is dit my go to stok wind pla my nie meer nie - hierdie winter al my galjoen op hom gevang en n week terug n 40kg kob sonder moeite. Die stok was duur ( R2000 ) maar my seun se Bluefish Assasin was duurder en nou wil die klein net met my stok vang.

Sent from my iPad using Tapatalk

KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 806
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Location: Kathu

Re: Gautenger Rock & Surf stok en katrol opsies

Post by KalahariKlong » Sat Oct 03, 2020 7:03 pm

Blazer wrote:
Sat Oct 03, 2020 2:10 am
Plaashaas wrote:Die vet weet hoekom ek nie goedkoop stokperdjies kan kies nie. Maar nou ja dit is darem lekker. Ek het toe die Penn Pursuit 3 gekry by S&O in Pta vir n goeie prys. Nou moet ek nog die stok opsies oorweeg. Ek darem nog bietjie tyd. Volgende trip is Maart na die Tugela mond. Ek hoor goeie stories van die plek. As iemand al daar gevang het vertel bietjie asb.
Ek isi die slimste ou rond nie maar ek het nog altyd my stokke laat bou. Erol homes bou al sedert 1985 my stokke en ek het nog elkeen - in totaal 7 R&S - my dogters het vir my n 12 dag Angola trip geboek in maart 2021 so moes die regte kit koop, hy het vir my n 12ft 2 piece gebou weeg niks so dun soos jou middel finger en gooi n 5 onz sinker met 30lbs braid 130m
Oornag is dit my go to stok wind pla my nie meer nie - hierdie winter al my galjoen op hom gevang en n week terug n 40kg kob sonder moeite. Die stok was duur ( R2000 ) maar my seun se Bluefish Assasin was duurder en nou wil die klein net met my stok vang.

Sent from my iPad using Tapatalk

?Jammer vir die hijack maar is die Angola toer saam met Shawn Mey van Gofish?

User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1019
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Location: Walkerville

Re: Gautenger Rock & Surf stok en katrol opsies

Post by Plaashaas » Sun Oct 04, 2020 9:11 am

Dankie. Ek dink ek moet dit doen. Ek kry nie 'n off the shelf stok wat aan my behoeftes voldoen nie. Sal jy asb sy nommer vir my stuur.

User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 687
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: Gautenger Rock & Surf stok en katrol opsies

Post by Lategan1 » Sun Oct 04, 2020 10:12 am

Ek dink jy dink reg. Hou self die onderwerp vir toekoms.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)

ZKK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 479
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Gautenger Rock & Surf stok en katrol opsies

Post by ZKK » Mon Oct 05, 2020 7:46 am

Ek het n 3 -5 oz, 13vt Assasin, beachmaster zero.
Hulle is efens aan die duurder kant, maar dis vir my ook n baie lekker general purpose vis stok.

Blazer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 275
Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm

Re: Gautenger Rock & Surf stok en katrol opsies

Post by Blazer » Mon Oct 05, 2020 8:01 am

KalahariKlong wrote:
Blazer wrote:
Sat Oct 03, 2020 2:10 am
Plaashaas wrote:Die vet weet hoekom ek nie goedkoop stokperdjies kan kies nie. Maar nou ja dit is darem lekker. Ek het toe die Penn Pursuit 3 gekry by S&O in Pta vir n goeie prys. Nou moet ek nog die stok opsies oorweeg. Ek darem nog bietjie tyd. Volgende trip is Maart na die Tugela mond. Ek hoor goeie stories van die plek. As iemand al daar gevang het vertel bietjie asb.
Ek isi die slimste ou rond nie maar ek het nog altyd my stokke laat bou. Erol homes bou al sedert 1985 my stokke en ek het nog elkeen - in totaal 7 R&S - my dogters het vir my n 12 dag Angola trip geboek in maart 2021 so moes die regte kit koop, hy het vir my n 12ft 2 piece gebou weeg niks so dun soos jou middel finger en gooi n 5 onz sinker met 30lbs braid 130m
Oornag is dit my go to stok wind pla my nie meer nie - hierdie winter al my galjoen op hom gevang en n week terug n 40kg kob sonder moeite. Die stok was duur ( R2000 ) maar my seun se Bluefish Assasin was duurder en nou wil die klein net met my stok vang.

Sent from my iPad using Tapatalk

?Jammer vir die hijack maar is die Angola toer saam met Shawn Mey van Gofish?
Nee - daai toere is n bietjie pricy - hulle voorsien alles en ek bedoel alles. Jy gaan net. Ons trip is saam met oubaas wat met Peetry van hier gaan ons alweer sy ding al vir jare doen. Hy voorsien kos en reel jou visa en kry jou by grens - dan toer jy vir 12 dae saam met hom. Jy vat jou eie tent visgery en versnapings.

Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
Stephan86
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 397
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Location: Pretoria Oos
Contact:

Re: Gautenger Rock & Surf stok en katrol opsies

Post by Stephan86 » Mon Oct 05, 2020 8:05 am

Blazer wrote:
Mon Oct 05, 2020 8:01 am

Dit is oom Frans en ek het nog net goeie goed van hom gehoor.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
Glock 19

Blazer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 275
Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm

Re: Gautenger Rock & Surf stok en katrol opsies

Post by Blazer » Mon Oct 05, 2020 8:07 am

Plaashaas wrote:
Blazer wrote:
Sat Oct 03, 2020 2:10 am
Plaashaas wrote:Die vet weet hoekom ek nie goedkoop stokperdjies kan kies nie. Maar nou ja dit is darem lekker. Ek het toe die Penn Pursuit 3 gekry by S&O in Pta vir n goeie prys. Nou moet ek nog die stok opsies oorweeg. Ek darem nog bietjie tyd. Volgende trip is Maart na die Tugela mond. Ek hoor goeie stories van die plek. As iemand al daar gevang het vertel bietjie asb.
Ek isi die slimste ou rond nie maar ek het nog altyd my stokke laat bou. Erol homes bou al sedert 1985 my stokke en ek het nog elkeen - in totaal 7 R&S - my dogters het vir my n 12 dag Angola trip geboek in maart 2021 so moes die regte kit koop, hy het vir my n 12ft 2 piece gebou weeg niks so dun soos jou middel finger en gooi n 5 onz sinker met 30lbs braid 130m
Oornag is dit my go to stok wind pla my nie meer nie - hierdie winter al my galjoen op hom gevang en n week terug n 40kg kob sonder moeite. Die stok was duur ( R2000 ) maar my seun se Bluefish Assasin was duurder en nou wil die klein net met my stok vang.

Sent from my iPad using Tapatalk
Dankie. Ek dink ek moet dit doen. Ek kry nie 'n off the shelf stok wat aan my behoeftes voldoen nie. Sal jy asb sy nommer vir my stuur.
Vir jou geprivate. Dit was n T53 wat hy vir my gebou het. Philip Morkel.

Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 4681
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Location: Durbanville, WesKaap

Re: Gautenger Rock & Surf stok en katrol opsies

Post by ruaanb » Mon Oct 05, 2020 7:48 pm

Kontak vir Craig Niel (082) 448-7226.

Hy is gebaseer In Gauteng maar spesialiseer in die bou van stokke vir enige budget op enige tipe blank.

Ek het 3 stokke by hom laat bou toe ek nog probeer visvang het.

User avatar
Stephan86
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 397
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Location: Pretoria Oos
Contact:

Re: Gautenger Rock & Surf stok en katrol opsies

Post by Stephan86 » Tue Oct 06, 2020 12:09 pm

Ek het ook vir Craig al gebruik voorheen en is baie gelukkig met sy werk.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
Glock 19

User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1019
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Location: Walkerville

Re: Gautenger Rock & Surf stok en katrol opsies

Post by Plaashaas » Tue Oct 06, 2020 2:23 pm

Dankie julle.

Post Reply

Return to “Soutwater Hengel/ Saltwater Fishing”