Lovex S070 begin en maksimum lading

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
finch
Full Member
Full Member
Posts: 232
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Location: Wilde Weste (Somerset-Wes)

Lovex S070 begin en maksimum lading

Post by finch » Sun Aug 16, 2020 1:31 pm

Hi Jaracaliete,

Ek weet nie of ek mis soek nie en of iemand dalk die inligting naby het nie. (Ek was al op soek op die forum en op google)

Soos meeste herlaaiers het ek die einde van my voorraad S365 bereik. Ek het Lovex S070 as plaasvervanger, maar die laai inligting is maar skraps.

Op hul website is n pdf met laai data maar vir 270 het hul net 150gn punte (ek heg aan). Ek skiet met 130gn pitte, weet iemand wat die begin en maksimum veilige lading vir 130gn sal wees? As ek na somchem se boekie kyk vir S365 is die 130gn se begin en maksimum ladings elke keer 2.7gn hoer as die 150gn. Kan ek dus maar aanvaar die S070 se 150gn data plus 2.7gn indien niemand die inligitng het nie?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 18376
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Lovex S070 begin en maksimum lading

Post by tripodmvr » Sun Aug 16, 2020 2:13 pm

Ek sou 53gr gebruik om 'n idee van die verrigting van S070 te kry. Moet net nie in die lande inploeg nie. Gee ten minste so 1mm sprong.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1865
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Lovex S070 begin en maksimum lading

Post by jdpretorius » Sun Aug 16, 2020 2:29 pm

Oom Marius, ek vra nou sommer uit niskurigheid...maar is dit nie dalk klein bietjie laag vir n lood kern koeël nie ?

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

User avatar
finch
Full Member
Full Member
Posts: 232
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Location: Wilde Weste (Somerset-Wes)

Re: Lovex S070 begin en maksimum lading

Post by finch » Sun Aug 16, 2020 2:43 pm

Ek was al in die verlede teen die lande sonder dat ek weet en dit het my net deur mekaar gemaak so vandaar af is ek ten minste 2mm uit die lande as voorsorg. Ek sal by 53 begin. Sommer nog n vraag mik ek vir selfde spoed as s365 se doepa?

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 18376
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Lovex S070 begin en maksimum lading

Post by tripodmvr » Sun Aug 16, 2020 6:32 pm

jdpretorius wrote:
Sun Aug 16, 2020 2:29 pm
Oom Marius, ek vra nou sommer uit niskurigheid...maar is dit nie dalk klein bietjie laag vir n lood kern koeël nie ?

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Veiligheid

Ek weet nie watter koeël gebruik word nie. Kyk hoe maak dit 'n verskil met die 150gr ladings !!!!!!

Bly dus maar konserwatief totdat mens die brandtempo het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1865
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Lovex S070 begin en maksimum lading

Post by jdpretorius » Sun Aug 16, 2020 6:42 pm

tripodmvr wrote:
jdpretorius wrote:
Sun Aug 16, 2020 2:29 pm
Oom Marius, ek vra nou sommer uit niskurigheid...maar is dit nie dalk klein bietjie laag vir n lood kern koeël nie ?

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Veiligheid

Ek weet nie watter koeël gebruik word nie. Kyk hoe maak dit 'n verskil met die 150gr ladings !!!!!!

Bly dus maar konserwatief totdat mens die brandtempo het.
Dankie oom Marius, ek't so geraai, ma het ook gewonder of daar dalk ander wysheid was wat n ou dalk gemis het. Die ander rede is ook dat n 270 mos snaakse goed doen op lae druk....Image

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk


338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

User avatar
finch
Full Member
Full Member
Posts: 232
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Location: Wilde Weste (Somerset-Wes)

Re: Lovex S070 begin en maksimum lading

Post by finch » Mon Aug 17, 2020 9:48 am

Dankie Oom Marius,

So ter inligting: ek skiet 130gn Noslers BT op papier en 130gn Barnes TSX op bokke.

User avatar
finch
Full Member
Full Member
Posts: 232
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Location: Wilde Weste (Somerset-Wes)

Re: Lovex S070 begin en maksimum lading

Post by finch » Sun Feb 14, 2021 5:03 pm

Ek het toe by 53gn begin en opgewerk. Die beste 2 groepe was sommer 53.5gn (Ave v= 2843) en 54gn (Ave v = 2862). My vorige s365 nodus spoed was nader aan 2930fps maar die s070 groepe by daardie spoed was nie so mooi soos laer ladings nie. Ek gaan maar bly by die laer lading veral omdat die 2 beste groepe rondom daai lading was. Ek is te bang om vir 'n ql sommetjie te vra want dit gaan dalk se ek is net mooi tussen nodusse...

JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 1859
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Location: Welgelegen

Re: Lovex S070 begin en maksimum lading

Post by JohanvB » Sun Feb 14, 2021 5:54 pm

Ek dink jy moet daai S070 vir my stuur, dit wil nie lekker loop in jou 270 nie...

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 18376
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Lovex S070 begin en maksimum lading

Post by tripodmvr » Sun Feb 14, 2021 6:10 pm

finch wrote:
Sun Feb 14, 2021 5:03 pm
Ek het toe by 53gn begin en opgewerk. Die beste 2 groepe was sommer 53.5gn (Ave v= 2843) en 54gn (Ave v = 2862). My vorige s365 nodus spoed was nader aan 2930fps maar die s070 groepe by daardie spoed was nie so mooi soos laer ladings nie. Ek gaan maar bly by die laer lading veral omdat die 2 beste groepe rondom daai lading was. Ek is te bang om vir 'n ql sommetjie te vra want dit gaan dalk se ek is net mooi tussen nodusse...
PM die inligting na my dan gaan niemand anders weet nie. Afhangende van looplengte kan jy die spoed vir die Barnes dan opstoot.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
finch
Full Member
Full Member
Posts: 232
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Location: Wilde Weste (Somerset-Wes)

Re: Lovex S070 begin en maksimum lading

Post by finch » Tue Feb 16, 2021 4:00 pm

Kom ons hou dit maar in die publiek, vir my opsoek en terug verwys doeleindes (PM's verdwyn later). Oom het laas nog my roer se besonderhede op oom se rekenaar gehad maar indien nie (Die koel en dryfmiddel het verander):

Kaliber 270 win
Koeel 130gn Nolser BT
S&B doppe h2o 68.0gn
Lovex S070
Loop lente 556mm ( lente van kroon tot slot gesig)
Tpl 83.7mm
Twist 1:8
Cci LR primers
Gemiddelde spoed vir 54gn = 2862 fps
Chrony op 5m en geweer het n knaldemper op gehad.

Kom ons kyk wat se die komper

User avatar
finch
Full Member
Full Member
Posts: 232
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Location: Wilde Weste (Somerset-Wes)

Re: Lovex S070 begin en maksimum lading

Post by finch » Tue Feb 16, 2021 4:03 pm

Ps - hier is die groep op 200m gewees.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 18376
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Lovex S070 begin en maksimum lading

Post by tripodmvr » Tue Feb 16, 2021 4:20 pm

Kyk hoe maak 54,4gr en teikenspoed op chrony van 2890vps. Die S070 is lammer in die knieë as die 2990vps wat met 54gr voorspel is. Druk dui op 54K psi. Hoër node is bo die maks druk. Die halwe node na bo is by 56.3gr en spoed van 3000vps. Druk is nou 60K van maks 65K. Jou keuse waarmee jy gaan eksperimenteer.

Die gewone aanbeveling is om sonder die klankdemper te skiet synde sommige skuts beweer dit verhoog die spoed en dan word 'n valse node bereken. Kyk wat maak die ladings.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
finch
Full Member
Full Member
Posts: 232
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Location: Wilde Weste (Somerset-Wes)

Re: Lovex S070 begin en maksimum lading

Post by finch » Tue Feb 16, 2021 10:03 pm

Dankie oom diepoot

User avatar
finch
Full Member
Full Member
Posts: 232
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Location: Wilde Weste (Somerset-Wes)

Re: Lovex S070 begin en maksimum lading

Post by finch » Sat Apr 03, 2021 9:09 pm

Net bietjie terugvoer sommer op oom driepoot se somme. Die 54.4gn gooi ook net so mooi groepe. Kon ongelukkig nie die spoed bevestig nie. Maar behoort dam die biltong te kan hang hiermee as ek my kant bring. Foto is van groep op 200m
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

Post Reply

Return to “Herlaai Data”