Hulp asb op Howa .308 en S335
- dawiec
- Sr. Member
- Posts: 483
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
- Location: Durbanville
Hulp asb op Howa .308 en S335
More manne,
ek probeer vriend help om sy Howa uit te sorteer.
Het die naweek oor magneto speed geskiet en net spoed van 2253FPS gekry op 41.5 g? ek dink dis baie stadig vir die lading?
DATA
PMP doppe case length 51mm
H2O 54,3g
Hornady SST 165G
TPL 72mm
41.5g S335 LOT 89
Federal large rifle primer
Sal raad waardeer om spoed veilig op te kry na so rondom 2500-2600Ffps?

30-06 Musgrave K98
375 H&H (custom build on P14 action/Truvelo barrel)
410 Mossberg
.22 Remington
6.5mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
6.5mm Creedmoor Howa 1500 MDT Ess chassis
375 H&H (custom build on P14 action/Truvelo barrel)
410 Mossberg
.22 Remington
6.5mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
6.5mm Creedmoor Howa 1500 MDT Ess chassis
- swc-tr
- Hero Member
- Posts: 1287
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
- Location: Middelburg, Mp
Re: Hulp asb op Howa .308 en S335
Dawiec, daai lot nommer lyk onbekend vir S335.
Is julle seker dis S335, want die spoed is baie laag?
Is julle seker dis S335, want die spoed is baie laag?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- dawiec
- Sr. Member
- Posts: 483
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
- Location: Durbanville
Re: Hulp asb op Howa .308 en S335
skuus dis lot 722/b/18
30-06 Musgrave K98
375 H&H (custom build on P14 action/Truvelo barrel)
410 Mossberg
.22 Remington
6.5mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
6.5mm Creedmoor Howa 1500 MDT Ess chassis
375 H&H (custom build on P14 action/Truvelo barrel)
410 Mossberg
.22 Remington
6.5mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
6.5mm Creedmoor Howa 1500 MDT Ess chassis
- swc-tr
- Hero Member
- Posts: 1287
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
- Location: Middelburg, Mp
Re: Hulp asb op Howa .308 en S335
Daars hy nou.
Dis die laaste lot S335 wat Somchem/RDM vrygestel het, en is baie "flou", selfs volgens hulle data is die lot 2% stadiger as die standaard.
Tripod, Gawie of Dale sal moet help met QL voorspelling van jou data hierbo.

baie dankie!
30-06 Musgrave K98
375 H&H (custom build on P14 action/Truvelo barrel)
410 Mossberg
.22 Remington
6.5mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
6.5mm Creedmoor Howa 1500 MDT Ess chassis
375 H&H (custom build on P14 action/Truvelo barrel)
410 Mossberg
.22 Remington
6.5mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
6.5mm Creedmoor Howa 1500 MDT Ess chassis
- Gawie(13mm)
- Hero Member
- Posts: 5605
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
- Location: Paarl
Re: Hulp asb op Howa .308 en S335
Jisja!
Ek is die ene ore.
Dawie, jy is reg. Iets is nie lekker nie. Ek dink daai man se skaal lol. Met QL se verstekwaardes moet hy rondom 2700 vps skiet met daai lading.
As hy met 'n balkie skaal gooi, gaan ek jou wed hy het net 36.5 grein in die dop.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- dawiec
- Sr. Member
- Posts: 483
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
- Location: Durbanville
Re: Hulp asb op Howa .308 en S335
Gawie jy is 'n yster...manne die blik sê 335 maar toe ons kruit vergelyk met my S335 toe is dit 365 in 335 blik!
Ons gaan weer laai en sal terugvoer gee!
Groete
Ons gaan weer laai en sal terugvoer gee!
Groete
30-06 Musgrave K98
375 H&H (custom build on P14 action/Truvelo barrel)
410 Mossberg
.22 Remington
6.5mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
6.5mm Creedmoor Howa 1500 MDT Ess chassis
375 H&H (custom build on P14 action/Truvelo barrel)
410 Mossberg
.22 Remington
6.5mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
6.5mm Creedmoor Howa 1500 MDT Ess chassis
- Gawie(13mm)
- Hero Member
- Posts: 5605
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
- Location: Paarl
Re: Hulp asb op Howa .308 en S335
Plesier. Net 'n man wat self so 'n foutjie gemaak het sal agter die kap van die byl kom. 

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- swc-tr
- Hero Member
- Posts: 1287
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
- Location: Middelburg, Mp
Re: Hulp asb op Howa .308 en S335
Julle moet mooi kyk, iewers kan daar nou n blik wat S365 gemerk is, wees met S335 in.

Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
- Hero Member
- Posts: 18213
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
- Location: Vereeniging
Re: Hulp asb op Howa .308 en S335
Nou wonder mens of ons wens vir Somchem op die rak so raadsaam is. Dit lyk asof hulle grade kinders gebruik om te spoeg en plak. Geen kontrole nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- swc-tr
- Hero Member
- Posts: 1287
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
- Location: Middelburg, Mp
Re: Hulp asb op Howa .308 en S335
Marius, ek dink die eind gebruiker is dalk die skuldige in hierdie geval.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Gawie(13mm)
- Hero Member
- Posts: 5605
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
- Location: Paarl
Re: Hulp asb op Howa .308 en S335
STOP!!!!
Julle manne moet nou nie julle eie afleidings kom staan en maak en dan fop nuus versprei nie.

Die fout het nie by Somchem ingesluip nie, maar by 'n vriend wat by 'n pêl 'n blik kruit pasela gekry het.
Gelukkig het Dawie in die prentjie gekom en die vriend gehelp. Die pêl gaan egter geblok en ge-unfriend word.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
- Hero Member
- Posts: 18213
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
- Location: Vereeniging
Re: Hulp asb op Howa .308 en S335
Waar het kielhaal en ontman heen verdwyn as behoorlike strawwe. Gelukkig was die ladings van so aard dat dit 'n stadiger dryfmiddel was in die blik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gawie(13mm)
- Hero Member
- Posts: 5605
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
- Location: Paarl
Re: Hulp asb op Howa .308 en S335
Ons wil mos nou nie iemand se gevoelens seermaak nie.
Marius, ons kan maar net bly wees die koeël het dit tot by die chrony gemaak.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Capt. Oblivious
- Hero Member
- Posts: 10070
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Hulp asb op Howa .308 en S335
Wel nou weet julle dam met al die Somchem tekort julle kan 365 ook in n 308 gebruik as jy nou regtig n gradeboog wil he
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
- Hero Member
- Posts: 646
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
- Location: Pietersburg Limpopo
Re: Hulp asb op Howa .308 en S335
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser
-
- Hero Member
- Posts: 1833
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
- Location: Brackenfell , Kaap
Re: Hulp asb op Howa .308 en S335
....
Ai tog

Ai tog