308 win herlaai hulp nodig

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Shane LGS
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Sat Aug 22, 2020 7:15 pm

308 win herlaai hulp nodig

Post by Shane LGS » Thu Oct 01, 2020 6:38 pm

Goeie naand mede 308 jagters

Ek het n cz550 lux

Ek skiet tans S341 met n hornady 168 grein eld-m

Ek het n half moa groep met n 24 es

My primer is n cci200

My charge wheight is 42.5 grein

Post Reply

Return to “Herlaai Data”