Lapua scenar 139GR QL analise

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
gerrie_CPT
Full Member
Full Member
Posts: 128
Joined: Thu Feb 01, 2018 2:20 pm
Location: Kaapstad

Lapua scenar 139GR QL analise

Post by gerrie_CPT » Mon Jun 29, 2020 11:00 am

More Almal

Ek het net voor lockdown 'n nwe punt vir die 6.5mm CR gekoop. Ek gaan nou 'n kaans kry om op 'n privaat baan te skiet en het gehoop iemand kan my asb help met 'n lading. Aaangesien dit moeilik is om 'n plek te kry tydens lock-down hoop ek om tenminste op 'n goeie begin lading te kry.

Dankie vir julle moeite


Wapen: Howa 6.5 CR 24” bull barrel stainless
Kaliber: 6.5 CR
Koeel: Lapua Scenar 139GR HPBT
Koeel gewig: 139gr
Maak Dop: Hornady
H2O dop: 53.14 GN
Slagdop: cci450 small rifle primer
Loop Lengte: 24"
TPL: 71 mm
Kruit: HODGDON H4350

User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 5385
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Location: Paarl

Re: Lapua scenar 139GR QL analise

Post by Gawie(13mm) » Mon Jun 29, 2020 12:03 pm

Dagsê Gerrie.

Met jou gegewe data sal ek voorstel dat jy 41.5 en 42 grein gooi vir spoed kalibrasie. Skiet 'n paar "foulers" en skiet dan 3 van elke lading oor die kronograaf, of verby hom. Dit hang af van watter een jy gebruik.:)

Stop as jy 2750 vps slaan. Dit is by maksimum druk vir 'n 24 duim loop.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!

gerrie_CPT
Full Member
Full Member
Posts: 128
Joined: Thu Feb 01, 2018 2:20 pm
Location: Kaapstad

Re: Lapua scenar 139GR QL analise

Post by gerrie_CPT » Mon Jun 29, 2020 2:38 pm

Dankie. Ek het ook gedink 41.5gr

Sent from my MAR-LX1M using Tapatalk


gerrie_CPT
Full Member
Full Member
Posts: 128
Joined: Thu Feb 01, 2018 2:20 pm
Location: Kaapstad

Re: Lapua scenar 139GR QL analise

Post by gerrie_CPT » Thu Jul 02, 2020 5:59 am

More. 42GR vat my toe presies op 2800fps

User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 5385
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Location: Paarl

Re: Lapua scenar 139GR QL analise

Post by Gawie(13mm) » Thu Jul 02, 2020 7:25 am

gerrie_CPT wrote:
Thu Jul 02, 2020 5:59 am
More. 42GR vat my toe presies op 2800fps
Staan by, my komper warm eers op! ;)
Dont make expensive noise! Make the first shot count!

gerrie_CPT
Full Member
Full Member
Posts: 128
Joined: Thu Feb 01, 2018 2:20 pm
Location: Kaapstad

Re: Lapua scenar 139GR QL analise

Post by gerrie_CPT » Thu Jul 02, 2020 8:05 am

More. Ja dit is darem lekker koud

User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 5385
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Location: Paarl

Re: Lapua scenar 139GR QL analise

Post by Gawie(13mm) » Thu Jul 02, 2020 8:44 am

Gerrie, kontak my asseblief by o83 45o o718.
Ons gaan die pap op die grond laat val. Met 41.5 grein is jy reeds oor maksimum druk.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!

Post Reply

Return to “Herlaai Data”