Korona Virus - Voorbereiding

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1232
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Location: Hennenman, Free State

Re: Korona Virus - Voorbereiding

Post by Roger » Sun Mar 22, 2020 8:02 am

Full lockdown, net vir 2 weke gaan die land se ekonomie se laaste knak wees. En honger mense wat net by die huis sit, gaan begin krap...
.22 Blackpowder Pistol
CZ .22lr
NAA .22 Magnum
Howa .223
Howa .243AI
Webley & Scott .30-06
Howa .375 Ruger
Boito .410 Single shot
Boito 12ga Side X Side
Franchi 12ga Semi-Auto
Remington 1100 12ga Semi-Auto
FN Browning 9mm HP
Hoyt Rampage 72#

BigBoreFanatic
Full Member
Full Member
Posts: 115
Joined: Wed May 29, 2019 3:43 pm

Re: Korona Virus - Voorbereiding

Post by BigBoreFanatic » Sun Mar 22, 2020 12:11 pm

[quote
Hier is 'n YouTube video oor wat in Italië aangaan. Dit is skrikwekkend, veral inaggenome dat dit 'n eerstewêreld Europese land is:
https://www.youtube.com/watch?v=rfkbv_WQtn0
[/quote]

As jy nog getwyfel het, kyk hierdie op youtube. Dis hoofsaaklik ouer mense wat sterf. Van 8000 sterf die helfte....

As die ding in die plakkerskampe en lokasies inkom, en hy gaan, gaan daar nie genoeg gate wees om begrafnis te hou nie.

En soos ek hier sit hou die goed kerk soos gewoonlik op my buur plot - onder 'n markies tent volgepak... terwyl die wittes en ander verantwoordelikes versoeke eerbiedig en wegbly van die kerke, winkels, skole ens.

Met dié traak-my-nie-agtige houding gaan Afrika 'n bloedbad beleef. Nie net oor virus sterftes nie maar van anargie oor honger massas en stropers.

En die rykes sal nie kan vlug soos beplan nie, want die lughawens is reeds gesluit.
Last edited by BigBoreFanatic on Sun Mar 22, 2020 12:18 pm, edited 4 times in total.

Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal

Korona Virus - Voorbereiding

Post by Apie » Sun Mar 22, 2020 12:12 pm

Ek verstaan ook dat die ZCC byeenkoms by Moria ook voortgaan.... alhoewel dit eintlik afgestel is


Sent from my iPhone using Tapatalk

Thunderhead
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Location: Louis Trichardt Limpopo

Re: Korona Virus - Voorbereiding

Post by Thunderhead » Sun Mar 22, 2020 12:15 pm

Nee glad nie ZCC het dit gekanseleer St Agnus het nog nie. Ek die by lid can kerk gehoor.
Apie wrote:
Sun Mar 22, 2020 12:12 pm
Ek verstaan ook dat die ZCC byeenkoms by Morea ook voortgaan....


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1232
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Location: Hennenman, Free State

Re: Korona Virus - Voorbereiding

Post by Roger » Sun Mar 22, 2020 2:34 pm

HKGK
.22 Blackpowder Pistol
CZ .22lr
NAA .22 Magnum
Howa .223
Howa .243AI
Webley & Scott .30-06
Howa .375 Ruger
Boito .410 Single shot
Boito 12ga Side X Side
Franchi 12ga Semi-Auto
Remington 1100 12ga Semi-Auto
FN Browning 9mm HP
Hoyt Rampage 72#

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1440
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: Korona Virus - Voorbereiding

Post by jankraay » Sun Mar 22, 2020 2:34 pm

Roger wrote:HKGK
Korrek


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1440
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: Korona Virus - Voorbereiding

Post by jankraay » Sun Mar 22, 2020 2:36 pm

Standard Bank: To assist you through these challenging times due to the Coronavirus pandemic, we have approved a payment holiday from 1 April 2020 to 30 June 2020 on all your up to date loans. Interest and fees will still be charged and capitalized. Some criteria do apply and there is an opt-out option. For more information visit www.standardbank.co.za

Die banke weet iets wat ons nie weet nie...


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
Methos
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm

Re: Korona Virus - Voorbereiding

Post by Methos » Sun Mar 22, 2020 2:44 pm

Ons is in isolasie van laasweek Vrydag af by ons huis. Nog geen simptome nie so hopelik sal dit OK wees. Frankryk se gevalle is meer in die noorde. Daar is gevalle hier in die suide maar darem bietjie minder.

Meeste mense maak maar tuine skoon ens maar almal respekteer die afstande. Ten minste hier by ons. Ek sê gisteraand vir 'n pal miskien gaan ons almal dood gaan maar ten minste gaan die tuine silverskoon wees

Sent from my SNE-LX1 using Tapatalk


Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1886
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Location: Nelspruit; Mpumalanga

Re: Korona Virus - Voorbereiding

Post by Johan Nel » Sun Mar 22, 2020 4:16 pm

Daar is berigte dat Pres. Ramaphosa vanaand weer die land gaan toespreek oor TV.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter

User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Location: BRACKENFELL

Re: Korona Virus - Voorbereiding

Post by Francoisv » Sun Mar 22, 2020 8:37 pm

En die gerugte en gerigte dui al hoe meer op lock down. CR se adres vir vanaand is uitgestel na môre of Dinsdag.

Wat sê julle manne wat is die realiteit daarvan?

2 daughters. Plenty guns.

Die lewe is te kort vir net een geweer.

Francois Vogel

User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 4511
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Location: Durbanville, WesKaap

Re: Korona Virus - Voorbereiding

Post by ruaanb » Sun Mar 22, 2020 9:32 pm

Definitief

User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 2270
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Location: Vereeniging

Re: Korona Virus - Voorbereiding

Post by Fanta300 » Sun Mar 22, 2020 9:55 pm

Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22

User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 574
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Location: Makoppa

Re: Korona Virus - Voorbereiding

Post by naas222 » Sun Mar 22, 2020 10:40 pm

teen die tyd dat jou lisensie hier kry is dit te laat..
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie

User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1232
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Location: Hennenman, Free State

Re: Korona Virus - Voorbereiding

Post by Roger » Mon Mar 23, 2020 6:24 am

Dit kan geen goeie nuus wees as CR dit self wil oordra nie. En dan n dag laat, ja wat, ek dink ons kan ons reg maak vir lockdown voor volgende week, vir so 2 weke skat ek...
.22 Blackpowder Pistol
CZ .22lr
NAA .22 Magnum
Howa .223
Howa .243AI
Webley & Scott .30-06
Howa .375 Ruger
Boito .410 Single shot
Boito 12ga Side X Side
Franchi 12ga Semi-Auto
Remington 1100 12ga Semi-Auto
FN Browning 9mm HP
Hoyt Rampage 72#

User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Location: Walkerville

Re: Korona Virus - Voorbereiding

Post by Plaashaas » Mon Mar 23, 2020 7:11 am

My raai gaan wees dat die SANDF gaan ontplooi by hospitale i.t.v soldate maar ook mediese korps. As ek moet raai is "lockdown" eers in April. Nie dat SANDF enigsins die strukture, personeel, toerusting en leierskap het vir n Nationale optrede nie.

Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal

Re: Korona Virus - Voorbereiding

Post by Apie » Mon Mar 23, 2020 3:38 pm


User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1585
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Korona Virus - Voorbereiding

Post by jdpretorius » Mon Mar 23, 2020 3:54 pm

Ek dink 'n totale "lock down" word nou bebaal deur hoe gou die weermag ens. kan ontplooi
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

User avatar
Methos
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm

Re: Korona Virus - Voorbereiding

Post by Methos » Mon Mar 23, 2020 4:08 pm

Plaashaas - as die lockdown eers in April inkom gaan dit te laat wees.Of hulle vat dit ernstig op of dis verby.

User avatar
PierrieT
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Sun Dec 18, 2016 6:51 pm
Location: Roodepoort

Re: Korona Virus - Voorbereiding

Post by PierrieT » Mon Mar 23, 2020 4:32 pm

Hier waar ek tans in Wes Australie is-is alles amper op lockdown. Restaurante, pubs en casinos basies toe tot verdere kennisgewing. Honderde duisende mense wat reeds hulle werk verloor het, meestal in hospitaliteit en vermaakliksheids industrie.

Inter-state grense is amper almal toe. Hier is ook geen internationale vlugte wat in en uit kom nie. Klomp mense hier wat probeer terug kom in SA maar daars geen vlugte nie. Ken ook mense in NZ wat daar gestrand is.

Die staat het selfs so ver gegaan om fines van tot $50k geimplementeer vir mense wat social distancing en vereistes teen mass gatherings verontagsaam.

Die erns van die saak is dat hierdie virus gaan bly versprei as daar nie drastiese stappe geneem word nie.
Rem 700 300 WSM
Ruger 6.5 Creedmoor
Ruger 416 Rigby
Sauer 202 243 Win
Sauer 202 6.5x55
Sauer 202 6.5x57
Sauer 202 308 Win
Sauer 202 7mm Rem Mag
Sauer 202 300 Win Mag
Sauer 202 8x57
Sauer 202 9.3x62
Sauer 202 375 H&H
Truvelo 338 Lapua Big 5
Taurus 9mm

BenJacobs
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Location: Bradasdorp

Re: Korona Virus - Voorbereiding

Post by BenJacobs » Mon Mar 23, 2020 8:09 pm

En daar vat hy!!!
Ek dink 21 dae vasgevang in 'n huis, mag dalk meer lewens eis as die virus self.

User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Location: Rustenburg

Re: Korona Virus - Voorbereiding

Post by Ratel » Mon Mar 23, 2020 8:42 pm

Nou ja van Vrydag af gaan ek my agterstallige herlaai werk bietjie op datum bring. Het baie doppe om voor te berei.
Maak 'n verskil

User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3761
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Location: Tulbagh

Re: Korona Virus - Voorbereiding

Post by Hein M. » Mon Mar 23, 2020 8:56 pm

Ratel wrote:
Mon Mar 23, 2020 8:42 pm
Nou ja van Vrydag af gaan ek my agterstallige herlaai werk bietjie op datum bring. Het baie doppe om voor te berei.
. Het klaar begin

User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 5387
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Location: Paarl

Re: Korona Virus - Voorbereiding

Post by Gawie(13mm) » Mon Mar 23, 2020 9:12 pm

Ons gaan nou maar oor Skype moet braai en kuier op Jaracal.
Liewer plat-sak as dood!!!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!

User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2403
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Location: Upington

Re: Korona Virus - Voorbereiding

Post by alecjohnson » Mon Mar 23, 2020 9:48 pm

Ek sal maar wag en hoor wat se my baas, Ek wil nie in my hus sit vir 21 dae nie! dalk kan ek afgaan na my ouerhuis, was immers 2 weke terug daar. sal maar sien weet ook nie of ek so ver mag ry nou met lockdown... dis 'n bitter pil om te sluk!

Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 254
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Location: Centurion

Re: Korona Virus - Voorbereiding

Post by Blink Stefaans » Mon Mar 23, 2020 9:50 pm

Ok.
Kan iemand vir my verduidelik wat die storie is met salarisse?
Ek neem aan dat ons verlof sal moet insit. En as die verlof klaar is? Unpaid leave??
Brno 223 Ackley Improved
Brno 8mm-06
Glock19 G5

Post Reply

Return to “Algemeen/General Discussion”