Ernstige buffeljagters pm my vir die kontakbesonderhede.
12 buffels beskikbaar. Die ph'e sal self die pryse aan julle kan deurgee. Die mooiste en slimste buffels is oor.Morne
Buffelkoeie Bloemfontein
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Buffelkoeie Bloemfontein
Jy nog op Whatsapp?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?