Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Na aanleiding van verskeie "threads" oor Francois se daaglikse doen en late, sy unieke personeel spanbou tegnieke en ook sy gedurige soeke na die waarheid oor wie skuldig is of nie, haal ek graag aan uit 'n e-pos aan my, van die uwe FHM, op 16/01/2013 - 12:27 - dan kan die leser self besluit wie is skuldig of nie
"Sent: 16 January 2013 12:27 PM
To: Petrie Auret
Subject: RE: Broeke.
Yes Petrie goed dankie!
Nou vra jy my n ding – ek stap in die winkel in en gaan pas aan en dit wat pas koop ek!
Nou my werksbroek losgemaak en agterkant probeer vorentoe trek en my nek amper gebreek om agter te kyk op die label…het jy enige idée as my sekretaresse nou hier ingestap het…"
ek begin een man se onskuld nou in twyfel trek. cois ons sal as forum by mekaar moet uitkom en die ding behoorlik bespreek en uitpluis.
dit smaak my as ek na die gerugte luister gaan jy een van die dae staan vir die pos van minister van middernagtelike sake.
pasop die oposisie is besig om nare gerugte van jou te versprei.
Ek le nog en die manne skop my nogsteeds oor die spinnekop-storie en nou kom k..k jy met die een ook nog aan! Vir jou skuld ek ! Waar het jy nou-weer gese kom jag jy in Nam die jaar?
Stanman ek het dringend n pel nodig - fookit enige pel sal nou werk. Ek 'duck&dive' heeltyd die storie op "my nuwe kettie' en kom net mooi in die pylvak af en kan wonde lek....kom staan en pootjie Petrie my wragtig met al die rowe weer af - die blksm!!!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Hy moet maar soek jong - ek het n nuwe job gekry - brandweerman - slaan net fooken vure dood deesdae Seker mense...mag nie met vuurhoutjies rondloop nie...
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
matewis wrote:Wat ek wil weet is wat op dees aarde het Petrie vir FHM gevra in die "Broeke-epos" wat hiertoe gelei het???
Matewis,
Ek en Francois bespreek maar weekliks wat nuut is op die broek front en dan ook waarvoor 'n ou moet versigtig wees as dit by Suid Wes en SA broeke kom ens..
cois dit smaak my ,die diepte bly maar dieselfde. ek hoop net die geur en smaak varieer darem. smaak my jy moet maar vir my werk kry in nam sodat ek maar kan probeer om jou te beskerm.
jy moet maar pasop mater dit smaak my die manne se klappe brand .
Ek le nog en die manne skop my nogsteeds oor die spinnekop-storie en nou kom k..k jy met die een ook nog aan! Vir jou skuld ek ! Waar het jy nou-weer gese kom jag jy in Nam die jaar?
Stanman ek het dringend n pel nodig - fookit enige pel sal nou werk. Ek 'duck&dive' heeltyd die storie op "my nuwe kettie' en kom net mooi in die pylvak af en kan wonde lek....kom staan en pootjie Petrie my wragtig met al die rowe weer af - die blksm!!!
FHM, jong nou verduidelik 'n bietjie die "nuwe kettie", is dit nou die nuwe sportsmodel wat ingebou is dat die broek nie pas nie, dat daar nopu ondersoek ingestel moet word.
HY het begin met die kettie toe vra ek van broekrek toe se hy sy dra nie panty rek nie!!! Die man kruisig homself en niemand kan help. Ek sit en tik hier maar lag so en kan skaars deur die trane sien soos ek lag!!
HY het nie verniet die naam FHM nie- For his mamma!!!!!!
Stanman, as jy daai kant toe gaan dan gaan jy saam pak kry! Wag dat hy en die brandweer doodslaan!! Die broek is los en die slang hang!! Swaai net bietjie rond!!!! Whaaaaa Ha ha ha ha!! Ek gaan my nat maak soos ek lag!! Ek wag om te sien wat kom hier uit!!!!
Dankie Greyghost, nou kom die geraamtes uit die kas!!!
stan man wrote:ek begin een man se onskuld nou in twyfel trek. cois ons sal as forum by mekaar moet uitkom en die ding behoorlik bespreek en uitpluis.
dit smaak my as ek na die gerugte luister gaan jy een van die dae staan vir die pos van minister van middernagtelike sake.
pasop die oposisie is besig om nare gerugte van jou te versprei.
matewis wrote:Wat ek wil weet is wat op dees aarde het Petrie vir FHM gevra in die "Broeke-epos" wat hiertoe gelei het???
Matewis,
Ek en Francois bespreek maar weekliks wat nuut is op die broek front en dan ook waarvoor 'n ou moet versigtig wees as dit by Suid Wes en SA broeke kom ens..
hehehe janee jy wil nie met jou broek op jou kniee gevang word nie!
http://i66.photobucket.com/albums/h244/THOMASTHERON/armorsuit_zpsac196e42.jpg
FHM. ek reken die pak is jou voorland.
Dan het jy ten minste nie meer sonbrille nodig nie
Gaan ook help dat jy nie verbrand wanneer jy vure doodtrap nie
EN kan baie spinnekoppe optel - hulle kan niks aan jou doen nie
Hou net 'n oliekan byderhand (om stilletjies te bekruip)
En 'n shifting spanner... vir wanneer die natuur sy gang moet gaan..
Julle wetters!
Ek het hierdie een van Petrie nie sien kom nie - het al vergeet daarvan, bal en man gelyk gekry, curve ball gewees die Ek gaan nie eers probeer om myself te verdedig nie - sal die een op die ken vat Petrie jou luis!
PS: Ek het goeie kennisse by Immigrasie en Doeane op die Grenspos wat my gunsies skuld...jy kom mos per pad deur ne... die wiel sal draai - ek wag vir jou Petrie Auret van 16 Hebron Park in Durbanville...tik-tok-tik-tok...
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
THOMAST wrote:http://i66.photobucket.com/albums/h244/THOMASTHERON/armorsuit_zpsac196e42.jpg
FHM. ek reken die pak is jou voorland.
Dan het jy ten minste nie meer sonbrille nodig nie
Gaan ook help dat jy nie verbrand wanneer jy vure doodtrap nie
EN kan baie spinnekoppe optel - hulle kan niks aan jou doen nie
Hou net 'n oliekan byderhand (om stilletjies te bekruip)
En 'n shifting spanner... vir wanneer die natuur sy gang moet gaan..
Thomas, met daai pak, hoef spiderman en sy "Feminine side" ook nie bang te wees vir naalde nie....
Manne, elke dag as ek 'n bietjie af voel dan tik ek net FHM by die "search" blokkie in en kry solank my sakdoek reg om my lag trane af tevee.
Dankie vir almal se pittighede.
F jy moet maar vasbyt maat. Troos jou daaraan dat baie van ons manne se geestelike welstand verbeter daagliks agv. jou manewales.
Hier is van die manne wat stir, want hulle is te bang hulle hul woerd geteiken.
Groete,
Gawie.
Last edited by Gawie(13mm) on Thu Mar 07, 2013 12:00 pm, edited 1 time in total.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!