Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Enige iets pas hier/ discuss anything here
User avatar
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 6660
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Location: Paarl

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by PWV » Thu Jun 18, 2020 3:15 pm

".... en dan moet ek vir julle sê, Victor Matfield het my nou die dag in die straat gegroet, en daarvan hou en baie!"
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.

Groetnis
Pieter Willem Vorster

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 9405
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Capt. Oblivious » Thu Jun 18, 2020 5:19 pm

6mmMusgrave wrote:
Thu Jun 18, 2020 3:10 pm
Dit is al twak wat ons deesdae kry
Stylish
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Lategan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 331
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Lategan1 » Thu Jun 18, 2020 5:45 pm

PWV wrote:
Thu Jun 18, 2020 3:15 pm
".... en dan moet ek vir julle sê, Victor Matfield het my nou die dag in die straat gegroet, en daarvan hou en baie!"
Dit was kostelik , PWV. Ek het die program gesien. Die manier hoe sy dit gesê het, was uitstekend. Baie spontaan.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)

Lategan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 331
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Lategan1 » Thu Jun 18, 2020 5:48 pm

Jakkie07 wrote:
Thu Jun 18, 2020 9:32 am
Ek het altyd gedink dis time of death op die bordjies, nou verstaan ek hoekom die mense my so snaak aankyk as ek dit doen op n boogjag.
Skerp skerp Jakkie.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)

Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4719
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Location: Rustenburg

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Carl » Thu Jun 18, 2020 8:10 pm

Eugene wrote:
Thu Jun 18, 2020 3:04 pm
Jong Jacques, die Vaal is maar soos vrouens jong.... Op party plekke, breer as op ander plekke... ;) 'n Man sal moet jou plek mooi kies waar jy 'n skoot wil gooi! 8)
Wen brief van die dag jy wen 'n vergulde Creedmore dop. ;D Dis waarheid.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1439
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by jankraay » Mon Jun 29, 2020 7:34 pm

jankraay wrote:
Wouter Roets wrote:More al julle Beesvelle!

n Baie voorspoedige 2020 vir die lot van julle. Mag julle almal n besonderse jaar he waar die vure hoog brand omring met mense wat nie hinderlik is nie en julle die goed raakskiet waarna julle mik daar waar jy mik en mag jy aansienlik meer maak as wat die ontvanger dink jy maak en jou bokke wat bakkie ry se horings darem naby aan die mates is wat jy vir jou pelle vertel hulle was en natuurlik die belangrikste, probeer om nie n te groot d))s te wees nie!

Groetnis
Wouter
Ons beplan baby no 2 die jaar en nou lees ek van horings(size los ons uit) en raak skiet...dankie Wout jou skrywe is inspirerend.

Voorspoed vir 2020 almal.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk
En so is die gender reveal een van die dae...


Sent from my iPhone using Tapatalk

Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 1546
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Location: Pietermaritzburg

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Malan123 » Mon Jun 29, 2020 7:38 pm

Jan, gaan jag en skiet jakkalse soveel jy kan voor daai kleintjie gebore word :laugh:

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1439
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by jankraay » Mon Jun 29, 2020 7:41 pm

Malan123 wrote:Jan, gaan jag en skiet jakkalse soveel jy kan voor daai kleintjie gebore word :laugh:
Hahaha ek is nou besig om dit so te doen...


Sent from my iPhone using Tapatalk

Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 6711
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Location: Waterkloof, Pretoria

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Wouter Roets » Tue Jun 30, 2020 7:47 am

Dis n lekker ou Jan... Geluk mater!

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 6542
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Arnold » Tue Jun 30, 2020 7:52 am

Ek sien Geno maak nou geld bymekaar vir 'n nuwe projek. Ek wonder hoe lank die 6.5 Creedmoor se loop gaan wees

Sent from my SM-G955F using Tapatalk


User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 4509
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Location: Durbanville, WesKaap

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by ruaanb » Tue Jun 30, 2020 7:52 am

Baie geluk Jan!


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12539
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Hijacking,

Post by Geno » Tue Jun 30, 2020 7:55 am

Arnold wrote:
Tue Jun 30, 2020 7:52 am
Ek sien Geno maak nou geld bymekaar vir 'n nuwe projek. Ek wonder hoe lank die 6.5 Creedmoor se loop gaan wees Image

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Nie sommer nie :laugh: :laugh:
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .260AI
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12539
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Geno » Tue Jun 30, 2020 8:03 am

Daar is n groter kans om die Oranjerivier met 'n graaf te keer as wat daar vir my is om 'n Creedmoor van soorte te besit.
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .260AI
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1439
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by jankraay » Tue Jun 30, 2020 8:03 am

Haha hy gaan sommer 2 koop...


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 574
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Location: Makoppa

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by naas222 » Tue Jun 30, 2020 8:14 am

Geno jy moet sien waar die Oranje begin.. dis maar n dun stroompie daai in die winter.. jou kans is baaaaaie goed
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie

User avatar
dawiec
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Location: Durbanville

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by dawiec » Wed Jul 01, 2020 11:54 am

ons almal weet Geno begeer hier diep in sy hart om ook 'n Creedmoor in sy kluis te berg. Geno jaag altyd spoed met al sy ackleys maar ons weet mos spoed is mos nou nie die alfa en die omega in ons wereld nie. ><) >:D >:D >:D
30-06 Musgrave K98
375 H&H (custom build on P14 action/Truvelo barrel)
410 Mossberg
.22 Remington
6.5mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
6.5mm Creedmoor Howa 1500 MDT Ess chassis

Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 5866
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Location: Klerksdorp, Noordwes Provinsie

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Eugene » Thu Jul 02, 2020 9:45 am

JohanvB wrote:
Thu Jul 02, 2020 6:34 am
Goeiemôre

Hmmm, lê sommer en wonder.. Wat is die ideale spoed vir jou koeël vir jag??

Spoed is 'n black-sam by jag.. Vleis skade...

En nee, julle manne wat kop skote doen, hou maar verby hier, hierdie gesprekkie is vir ons blad jagters..

En sou graag die afstand onder 350m wil hou..

Dus ideale jag spoed met nog steeds genoeg impak om dood te maak..
Minstens 3000 fps en met 'n hoë BC koeel! Verkieslik een van die koeels op die lysie van "What the Pro's use"..... >:D


Jammer vir die hijack Johan, kon myself net nie keer nie.....
Aim small, miss small

User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 574
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Location: Makoppa

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by naas222 » Thu Jul 02, 2020 1:32 pm

koop n 270
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie

Draegan
Full Member
Full Member
Posts: 153
Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Location: Centurion

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Draegan » Thu Jul 02, 2020 1:39 pm

naas222 wrote:
Thu Jul 02, 2020 1:32 pm
koop n 270
Nee hel, ek kry al klaar te veel grief oordat ek 'n Creedmoor het :laugh:
Johan

CZ P07 Gen 2 - 9mm P
Howa 6.5 Creedmoor

Post Reply

Return to “Algemeen/General Discussion”