Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Enige iets pas hier/ discuss anything here
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3308
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Grunau, Namibië

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by tau » Tue May 12, 2020 9:42 am

Eugene wrote:
Tue May 12, 2020 9:20 am
tau wrote:
Mon May 11, 2020 3:22 pm
Sies mense wat so drank nodig het om te ontspan en lekker tye te kan ervaar.
Jy praat die waarheid. Party geselekteerde persone, het net olie en appels nodig! 8)
:laugh: :laugh:
Vrekkit ek hoor die roes teen die kus is rof. Ou moet smering hoog hou.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3740
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Location: Tulbagh

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Hein M. » Tue May 12, 2020 11:18 am

tau wrote:
Mon May 11, 2020 3:22 pm
Sies mense wat so drank nodig het om te ontspan en lekker tye te kan ervaar.
Voordeel is darem nou dat my vrou my minder slaan :police:

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3308
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Grunau, Namibië

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by tau » Tue May 12, 2020 11:40 am

Hein M. wrote:
Tue May 12, 2020 11:18 am
tau wrote:
Mon May 11, 2020 3:22 pm
Sies mense wat so drank nodig het om te ontspan en lekker tye te kan ervaar.
Voordeel is darem nou dat my vrou my minder slaan :police:
:laugh: :laugh: hi sies Hein.

Kyk ek het die eerste 17 dae van lockdown sonder drank gegaan by keuse, en ek het genoeg drank as ek net wou drink omdat drink, drink is. Ek is wel al uiters diep lus om saam my pelle om 'n kampvuur te sit en 'n heerlike Red Heart te geniet en te praat oor die dag se jag. Ek het besef ek hou nie van alleen drink nie. Selfs alleen braai is nou nie meer lekker nie, ek mis al iemand wat in my kole krap of aanmerking oor my braai tegniek maak. My vrou was so lanklaas kwaad vir my oor laat by pel "vinnig iets optel" en die arme kroegmanne regoor SA gee nou maar raad aan hulle pappegaai en goudvisse aangesien die barvliee nie meer in die kroeg se hoek sit en aas vir lewensraad.

Ek wil nie solo om die wêreld seil nie, dit was nogals 'n droom van my of om solo groot stap te doen, ook nie meer 'n droom nie. Ek hou van mense om my. Selfs ou Cappie sal nou kan kom kuier.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 9244
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Capt. Oblivious » Tue May 12, 2020 12:48 pm

O
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 4472
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Location: Durbanville, WesKaap

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by ruaanb » Tue May 12, 2020 1:05 pm

Hahahaha

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by jankraay » Tue May 12, 2020 1:12 pm

Capt. Oblivious wrote:O
ImageImageImage


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 9244
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Capt. Oblivious » Tue May 12, 2020 5:26 pm

Johna, jy onthou daai wat Jacques vir Rocket verduidelik het van die ou en sy ma?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 17048
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by tripodmvr » Wed May 13, 2020 10:25 am

Cappie, moes dit nie "O, vrek" gewees het nie
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 6603
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Location: Waterkloof, Pretoria

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Wouter Roets » Wed May 13, 2020 2:45 pm

tau wrote:
Tue May 12, 2020 11:40 am
[

Kyk ek het die eerste 17 dae van lockdown sonder drank gegaan by keuse, en ek het genoeg drank as ek net wou drink omdat drink, drink is.

John nou hoekom op dees aarde sal mens dit nou wil doen? Julle WP mannetjies is verseker nie lekker in die kop nie!

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3308
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Grunau, Namibië

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by tau » Wed May 13, 2020 3:45 pm

Wouter Roets wrote:
Wed May 13, 2020 2:45 pm
tau wrote:
Tue May 12, 2020 11:40 am
[

Kyk ek het die eerste 17 dae van lockdown sonder drank gegaan by keuse, en ek het genoeg drank as ek net wou drink omdat drink, drink is.

John nou hoekom op dees aarde sal mens dit nou wil doen? Julle WP mannetjies is verseker nie lekker in die kop nie!
Wouter onthou my voer omset vermoë laat daai Limousine wenner voerkraal bulletjie soos beginners lyk. So ek was oortuig lockdown gaan net 21 dae wees en dan gaan ek weer kan begin uitkom.......toe ek op dag 17 hoor ons gaan nog aan het ek my oorgegee aan drank , sex en rock & roll. My vrou slaan my toe en ek vat toe net die drank gedeelte verder.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 1540
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Location: Weskus

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Diesel Dog » Sun May 17, 2020 9:52 am

Ek dink die ou het ook genoeg van lockdown gehad.//cloud.tapatalk.com/s/5ec0ed00e5e ... WA0002.mp4

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 823
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Location: Pretoria

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Eduard Venter » Wed May 20, 2020 11:59 am

https://r.tapatalk.com/shareLink?url=ht ... are_type=t

Dis nou wat gebeur as mens met 'n 270 jag!

Sent from my SM-A520F using Tapatalk


User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 2218
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Location: Vereeniging

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Fanta300 » Fri May 22, 2020 8:54 pm

Ai, die ouens boer weer op daai “quote” knoppie :confused: Hoekom iemand se elle lange relaas quote as jy die volgende ou is wat reageer. Of noem net die ou se naam aan die begin van jou relaas dan weet hy mos jy praat met hom. Almal weet mos waaroor dit gaan. Ja ek is knorrig so blameer dit maar op “ cabin fever” maar regtig!!!
Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22

User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 534
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Location: Makoppa

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by naas222 » Fri May 22, 2020 9:51 pm

Moet ek vir oom mampoer koerier?
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie

User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 2218
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Location: Vereeniging

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Fanta300 » Fri May 22, 2020 11:10 pm


Dankie Naas, ek het ‘n 12jr Johny Walker Black Lable wat al twintig jaar in my kas staan. As dit so aangaan suip ek hom sommer op my eie uit :): ;D
Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22

Lategan1
Full Member
Full Member
Posts: 188
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Lategan1 » Sat May 23, 2020 12:02 am

Kop hou Fanta!

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)

User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 534
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Location: Makoppa

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by naas222 » Sat May 23, 2020 5:34 am

En hoe voel oom Fanta se kop vanoggend.. stap daai Jhonny met groot stewels daar binne🤣😋
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie

User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 4472
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Location: Durbanville, WesKaap

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by ruaanb » Sat May 23, 2020 9:05 am

Ek sien covid en buffels is nie maats nie......


Sent from my iPhone using Tapatalk

Lategan1
Full Member
Full Member
Posts: 188
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Lategan1 » Sat May 23, 2020 9:57 am

naas222 wrote:
Sat May 23, 2020 5:34 am
En hoe voel oom Fanta se kop vanoggend.. stap daai Jhonny met groot stewels daar binne🤣😋
😂
Bottel is nog nie leeg nie ....

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)

User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 2218
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Location: Vereeniging

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Fanta300 » Sat May 23, 2020 1:51 pm

Toe ek nou mooi gaan sit en dink wat daai bottel werd kan wees op die Covid mark toe bêre ek hom maar weer.

Enige belangstellendes kan my PM >:D
Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 17048
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by tripodmvr » Sat May 23, 2020 2:18 pm

Fantie, watter tipe en kleur bakkie soek jy ????????
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 17048
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by tripodmvr » Sat May 23, 2020 2:21 pm

Ek sien dit is nou nie meer net die wettige vuurwapen eienaars wat sommer in kriminele verander word nie, maar ook die wat rook. As die ANC so aanhou gaan hulle nokol stemme kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 2218
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Location: Vereeniging

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Fanta300 » Sat May 23, 2020 2:37 pm

Nee wat Marius, die eerste ou wat vir my ‘n Koedoe borg op my volgende jag kan hom kry ;D Ek wil nou nie vraatsig klink nie ;)
Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 9244
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Capt. Oblivious » Sat May 23, 2020 3:50 pm

tripodmvr wrote:
Sat May 23, 2020 2:21 pm
Ek sien dit is nou nie meer net die wettige vuurwapen eienaars wat sommer in kriminele verander word nie, maar ook die wat rook. As die ANC so aanhou gaan hulle nokol stemme kry.
Ons is nou so in die ding hulle moet aan fk. Rook en drink sal ons rook en drink, my vrou kon my nie eers se wat om te doen so n onosel moer op tv gaan verseker nie reg kom nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 2218
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Location: Vereeniging

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Post by Fanta300 » Sat May 23, 2020 9:28 pm

959B00E0-B268-4C54-9841-37FC51D73E42.jpeg
Ek dink darem hierdie is ‘n bokkie of twee werd. Nie eers die regering kon my tot nou toe tot drank dryf nie maar hefaan lê nog voor >:(
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22

Post Reply

Return to “Algemeen/General Discussion”